21/08/2026
Ons sê baie geluk aan die ATKV WOORDVEERTJIES 2026 se finaliste.
Vir die ATKV is dit ’n groot eer om erkenning te gee aan die mense wat lesers toegang bied tot nuwe wêrelde die geskrewe woord,” sê Sonél Brits, besturende direkteur van ATKV-MSW.
KOM LOER GERUS HIER BY ONS AFRIKAANSE FIKSIE AFDELING VIR JOU SKRYWER WAT DALK BENOEM IS....