Chubby Chick Premium

Chubby Chick Premium Best quality chicken, direct to the public

Gelukkige Vadersdag aan al die Pa's! Ons weet van al daardie ekstra moeite wat soms ongesiens verbygaan. Dankie vir al j...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al die Pa's!
Ons weet van al daardie ekstra moeite wat soms ongesiens verbygaan. Dankie vir al julle liefde.

Jy hoef nie (té) bang te wees om ons suurlemoen en swartpeper hoendersosaties te probeer nie. Peper brand mos nie baie n...
19/06/2026

Jy hoef nie (té) bang te wees om ons suurlemoen en swartpeper hoendersosaties te probeer nie. Peper brand mos nie baie nie, of hoe?

Ons is more oop van 09:00 - 13:00.
15/06/2026

Ons is more oop van 09:00 - 13:00.

Pop in for our weekend special. 2kg Thighs for only R100.
13/06/2026

Pop in for our weekend special. 2kg Thighs for only R100.

Wie's bietjie-bietjie bang vir peri-peri hoender? Nie jy nie! Probeer bietjie die Peri-Peri Coat & Cook sous van Ina Paa...
12/06/2026

Wie's bietjie-bietjie bang vir peri-peri hoender? Nie jy nie! Probeer bietjie die Peri-Peri Coat & Cook sous van Ina Paarman. Daar is nie verniet 3 rissies op die "brandskaal" van die verpakking nie.

Die naweek wink, en of jy nou 'n langnaweek het of nie, jy sal bederf voel met ons naweekpromosie.
11/06/2026

Die naweek wink, en of jy nou 'n langnaweek het of nie, jy sal bederf voel met ons naweekpromosie.

Aftreksel is 'n maklike manier om sop of bredies ekstra geur te gee. Ina Paarman vloeibare aftreksel het geen preserveer...
08/06/2026

Aftreksel is 'n maklike manier om sop of bredies ekstra geur te gee. Ina Paarman vloeibare aftreksel het geen preserveermiddels in nie, en het 'n lang rakleeftyd. Beskikbaar by Chubby Chick Premium.

Address

Corner Of Retief And Maurie Streets
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 08:30 - 13:30

Telephone

+27182970875

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chubby Chick Premium posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category