10/02/2014
Baie dankie vir almal se ondersteuning tydens die 1ste semester! Vertel asb AL jul vriende van ons, 1stejaars sowel as seniors wat EKOMOMIE, REKENINGKUNDE of REGTE swot. Ons wens elkeen van jul voorspoed toe vir die res van die semester se akademiese verrigtinge.
Thank you for all your support this semester! Please tell ALL your friends about us, 1st years and seniors that studies ECONOMICS, ACCOUNTING or LAW. Good luck to all of you this semester.