De Rooie Deur Geskenkwinkel

De Rooie Deur Geskenkwinkel Local handcrafted products, made with love for you to enjoy! Gift shop on the premises of Die Koelte tuin, 35 Parys Ave, Potchefstroom.

We strive to ensure quality and service at our best so every experience with us is a great one! We hope you will enjoy the relaxing atmosphere, friendly staff and reasonable prices.

Hierdie pragtige handgemaakte voorraad is nou weer op ons rakke. ๐Ÿ˜Besoek ons gerus by Die Koelte Tuin LEEFSTYLSENTRUM, P...
13/08/2026

Hierdie pragtige handgemaakte voorraad is nou weer op ons rakke. ๐Ÿ˜

Besoek ons gerus by Die Koelte Tuin LEEFSTYLSENTRUM, Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom. ๐ŸŒฟ

Kyk wat is weer op ons rakke.... heerlike tuisgemaakte beskuit (550g @ slegs R65) per pak en die lekkerste Fudge. ๐Ÿ˜‹โค๏ธ
11/08/2026

Kyk wat is weer op ons rakke.... heerlike tuisgemaakte beskuit (550g @ slegs R65) per pak en die lekkerste Fudge. ๐Ÿ˜‹โค๏ธ

09/08/2026

RUAH VROUEMAAND BEDERF | 30% AFSLAG 1โ€“16 Augustus

Ruah Vrouemaand-uitverkoping is hier. Vier die vrou wat jy is, omarm die vrou wat jy word. Wees gekoester. ๐ŸŒฟ๐Ÿค๐ŸŒฟ

30% afslag op:
โ€ข Lyfolie
โ€ข Soutskrop
โ€ข Wasolie
โ€ข Aanrololie
โ€ข Hand & Nael

Baie geluk aan die wenner van ons R1000 geskenkbewys, van ons Verjaarsdag kompetisie! ๐ŸŽ‰ Dankie vir jou ondersteuning.  ๐ŸŒฟ...
08/08/2026

Baie geluk aan die wenner van ons R1000 geskenkbewys, van ons Verjaarsdag kompetisie! ๐ŸŽ‰ Dankie vir jou ondersteuning. ๐ŸŒฟโค๏ธ๐ŸŒฟ

GOEIE NUUS!!! Ons bly vanaand oop tot laat vir lekker "Night time shopping"!! ๐Ÿ›๐ŸŒ  Hoop julle kom maak 'n draai by ons hie...
07/08/2026

GOEIE NUUS!!! Ons bly vanaand oop tot laat vir lekker "Night time shopping"!! ๐Ÿ›๐ŸŒ 

Hoop julle kom maak 'n draai by ons hier op Die Koelte Tuin LEEFSTYLSENTRUM se terrein.

Jeanine Musiek tree ook op by The Jukebox vanaf 18h00. Pragtige musiek, warm vure, tuin liggies... ons is super opgewonde! ๐Ÿคฉ๐Ÿ˜๐Ÿคฉ

Pragtige nuwe keramiek voorraad vandag uitgepak. ๐Ÿ˜Besoek ons gerus hier by Die Koelte Tuin leefstylsentrum, in die midde...
03/08/2026

Pragtige nuwe keramiek voorraad vandag uitgepak. ๐Ÿ˜

Besoek ons gerus hier by Die Koelte Tuin leefstylsentrum, in die middel tussen die twee ingange ๐ŸŒฟ

Kom loer gerus in hier by De Rooie Deur Geskenkwinkel vir 'n lekker kuier en koop ervaring! ๐ŸŒฟโค๏ธ๐ŸŒฟThe Jukebox het ook heer...
30/07/2026

Kom loer gerus in hier by De Rooie Deur Geskenkwinkel vir 'n lekker kuier en koop ervaring! ๐ŸŒฟโค๏ธ๐ŸŒฟ

The Jukebox het ook heerlike drink en eetgoed om te geniet... alles hier bymekaar.

๐Ÿ“Vind ons op Die Koelte Tuin leefstylsentrum se terrein. Paryslaan 35 Baillie Park Potchefstroom

Hierdie rak van ons is weer lekker vol! Alles is vir my so mooi! ๐Ÿ˜Kom loer gerus in hier by De Rooie Deur Geskenkwinkel!
28/07/2026

Hierdie rak van ons is weer lekker vol! Alles is vir my so mooi! ๐Ÿ˜

Kom loer gerus in hier by De Rooie Deur Geskenkwinkel!

๐ŸŽ‰Kom vier vandag ons 12de bestaansjaar saam met ons hier by De Rooie Deur! ๐ŸฅณOns bederf jou met geskenkies ๐ŸŽ en jy staan ...
25/07/2026

๐ŸŽ‰Kom vier vandag ons 12de bestaansjaar saam met ons hier by De Rooie Deur! ๐Ÿฅณ

Ons bederf jou met geskenkies ๐ŸŽ en jy staan ook die kans om deel te neem aan ons gelukkige trekking. ๐Ÿ€

Moenie dit misloop nie โ€“ ons sien uit daarna om saam met jou fees te vier! ๐ŸŒฟโค๏ธ๐ŸŒฟ

Address

Die Koelte Tuin, Paryslaan 35
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

0824440692

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Rooie Deur Geskenkwinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category