Die Windpompleks

Die Windpompleks Die Windpompleks is n winkel sentrum geplaas in die hartjie van Potchefstroom, waar verskeie besighede bymekaar kom vir die gemak van die publiek!

Verskeie produkte en dienste word hier gelewer♡

We would like to welcome a new business to our center: Jannat Ismails Expert Hair & Beauty. We hope that your business w...
27/04/2024

We would like to welcome a new business to our center: Jannat Ismails Expert Hair & Beauty. We hope that your business will enjoy being part of our community and that you will be supported well by Potchefstroom!

Open 7 days from 8 until 8!
Contact 0656374149

23/04/2024

Baie dankie, The Go-To Guy! Dit was ‘n voorreg om jou vandag by ons te kon hê. Dankie vir jou moeite om ons sentrum vir almal daar buite te wys.

05/04/2024

Cayla Bridal Boutique is new to the Windpompleks. She has beautiful dresses for sale or to hire, to make you shine on your big day! And she makes your appointment an unforgettable one!

Die Windpompleks
Cayla's Bridal Boutique

30/03/2024

Sukkel jy met jou swembad? Mosaic Pools, ook hier in Die Windpompleks sal vir jou goeie raad kan gee!

Mosaic Pools Die Windpompleks

22/03/2024

Nog 'n buurman om te besoek hier in Die Windpompleks is Alex Biltong. Hulle is al 'n ou bekende hier in Potchefstroom, maar kom maak gerus 'n draai. Biltong, droë wors en nog ander lekkertes om jouself en ander mee te bederf. Bestel gerus ook hul biltongruikers en geskenkpakkies!

Alex Biltong
Die Windpompleks

15/03/2024

Turkstra bakkery het onlangs ingetrek by Die Windpompleks. Kry vars broodrolletjies by hulle, en die vleis en houtskool by ons. En onthou Turkstra se vele lekkernye vir die nagereg. Nou is jy gereed vir more se braai!

Die Windpompleks
Turkstra Bakkery

09/03/2024

Maak 'n draai by ons by Die Windpompleks, en terwyl jy hier is, loer in by ons bure! My Wool Affair het pragtige wol en bied ook gereeld werkswinkels aan.

Die Windpompleks
My Wool Affair MWA

10/02/2024
Welkom, Turkstra Bakkery!! Julle is ‘n ongelooflike aanwins vir ons sentrum en ons vertrou julle gaan baie gelukkig by o...
13/01/2024

Welkom, Turkstra Bakkery!! Julle is ‘n ongelooflike aanwins vir ons sentrum en ons vertrou julle gaan baie gelukkig by ons wees!

OPWINDENDE NUUS!

Turkstra Bakkery in Sol Plaatjiestraat 7, verhuis binnekort na Retiefstraat 61, by die Rooiwindpomp-sentrum.

Ons is opgewonde om bure te wees van Chubby Chick Premium Chubby Chick Outlet en oorkant ZigMart Potchefstroom. Die fabriek bly nog in Sol plaatjiestr. 7 maar vir ons kliente se gerief en veiligheid, skuif die winkel.

Ons sal nog steeds al die gunsteling gebak aanhou maar opgewonde oor nuwe produkte wat hul verskyning gaan maak by die nuwe perseel.

Wanneer vra julle? hou Turkstra Bakkery se Facebook blad dop.

Onthou Turkstra Bakkery Outlet, The Views Lifestyle Centre, van der Hoffpark, Potchefstroom, is nog steeds daar.

Vir enige navrae kontak 087 527 0029 of 018 294 4271

ONS BAK MET PASSIE!

Undercover for Success Undercover BLITZ Investigate for Success Advertising and Marketing Blueprints Business Marketing & Advertising Karin Van Niekerk Drie Karin Olivier van Niekerk

Baie dankbaar aan die wonderlike span. Well done 🙏🏻
19/07/2023

Baie dankbaar aan die wonderlike span. Well done 🙏🏻

Hierdie inisiatief, wat die Potchefstroom Sakekamer bedryf en bestuur, is in die sentrale sakegebied uitgerol met die doel om Potchefstroom as stad te beveilig en aanhou te verbeter.

Address

61 Retief Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Windpompleks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share