Semi-sane designs

Semi-sane designs ‘N bietjie kens? Ek wens! Ons almal is so bietjie semi-sane. Bietjie mal en bietjie nor’mal’. Hou ons semi dop! Kreatiwiteit, fisies aanraakbaar!

22/07/2025
Almal wonderlike stories van redding en nuwe huise ! Hulle is gered en geliefd Bestel jou tekening vandag Kontak 083 350...
12/05/2024

Almal wonderlike stories van redding en nuwe huise !

Hulle is gered en geliefd

Bestel jou tekening vandag
Kontak
083 350 2929

Kersballe / christmas baubelsMaak die kers-seisoen laat elke familie lid spesiaal voel, wen punte by jou skoonma en laat...
01/11/2023

Kersballe / christmas baubels

Maak die kers-seisoen laat elke familie lid spesiaal voel, wen punte by jou skoonma en laat die kinders weer glo laat kersvader hulle by die naam ken 🎄

Daar is n verskeidenheid kleure om van te kies of self om dit met lekkers te vul

Kontak: 083 350 2927 om joune nou al te bestel!

Aflewering kan gereel word

AANDAG TROETELDIER MAMMAS & PAPPAS! Wil jou vier-voetige kinders alewig hulle vlerke sprei maar eintlik weet hulle dis b...
28/04/2023

AANDAG TROETELDIER MAMMAS & PAPPAS!

Wil jou vier-voetige kinders alewig hulle vlerke sprei maar eintlik weet hulle dis baie beter waar hulle is, maar dan moet n semi-vreemdeling post op Facebook om jou op te spoor? Want dis gelykstaande aan die ouderwetse “telefoon-boek”

Hier is die oplossing!
“Funky” - semi- blerrie AMAZING kleurvolle naamplaatjies vir jou woef of kat (onthou styl is alles!)

“Ek wil dra wat al die ander dra, maar wel ook uniek wees” - honde /kat kinders oral!

Maak al die wense waar!
Kontak
083 350 2927

Mamma-dag!!!
13/04/2023

Mamma-dag!!!

Sublimasie honde tags, maak seker jou geliefde kinders is veilig en uitkenbaar Kontak ons nou vir meer inligting! 083 35...
13/03/2023

Sublimasie honde tags, maak seker jou geliefde kinders is veilig en uitkenbaar

Kontak ons nou vir meer inligting!
083 350 2927

Some SEMI-SANE awesomeness! Spesiale Volwasse inkleur boek met unieke sê-goed na aan jou hart!Bestel joune vandag!083 35...
28/02/2023

Some SEMI-SANE awesomeness!

Spesiale Volwasse inkleur boek met unieke sê-goed na aan jou hart!

Bestel joune vandag!
083 350 2927
—————————•

Customised adult colouring book containing sayings close to your heart!

Order now
083 350 2927

Fotos / photos: Corné du Toit ( )

Nuwe “bling”Bestel joune nou!
21/02/2023

Nuwe “bling”
Bestel joune nou!

Nuwe jaar, nuwe dinge, vinniger metodes! Sublimasie (sublimation) tags nou beskikbaar vir jou honde kindertjiesHier is h...
16/02/2023

Nuwe jaar, nuwe dinge, vinniger metodes! Sublimasie (sublimation) tags nou beskikbaar vir jou honde kindertjies

Hier is hoe om dit te kry:
1. Vra ons vir die kleur / agtergrond opsies
2. Gee jou woef se naam en jou nommer
3. Aflewering op koper se rekening of as jy naby is kan aflewering gereël word!
4. Neem n spoggerige foto en tag Semi-Sane

Die liefde blom! Maar hopelik nie net vir Valentynsdag nie 😉Wees semi-lief vir mekaar!
13/02/2023

Die liefde blom!

Maar hopelik nie net vir Valentynsdag nie 😉

Wees semi-lief vir mekaar!

Vat n “shot” op elke oomblik
02/02/2023

Vat n “shot” op elke oomblik

Address

Potchefstroom

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833502927

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Semi-sane designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Semi-sane designs:

Share