09/11/2026
Talia Produkte toer bietjie rond hierdie Desember en Januarie! Kom loer in by ons stalletjie in Upington.
Ons het baie nuwe produkte om almal opgewonde te maak vir Kersfees en vir "Back to School".
Talia Produkte vat hande met TOKTARi uit die Kalahari om vir julle bitter oulike goedjies te bring.