Onze Winkel

Onze Winkel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Onze Winkel, Shopping & retail, 21 Voortrekker Street, Porterville.

12/09/2024
Hallo almal, nog 'n daklek voltooi. Dit is asof ons nie eers daar was nie. altyd beter om die ekstra myl te loop.
12/08/2024

Hallo almal, nog 'n daklek voltooi. Dit is asof ons nie eers daar was nie. altyd beter om die ekstra myl te loop.

R850 TV unit.
12/08/2024

R850 TV unit.

R7500
12/08/2024

R7500

11/08/2024

Ons is nie net jou tweedehandse winkel nie. hier doen ons alles, van loodgieterswerk, wat dakke aanbetref en herstel van geisers tot jou alledaagse instandhouding. Ons los jou alledaagse probleme op.

Ons doel is om jou huis en porterville een dag op 'n slag reg te maak

ons het 'n woonstel oorgedoen. het die stort oorgedoen en die mure geverf. 'n wasbak vir die kombuis geïnstalleer. voor ...
11/08/2024

ons het 'n woonstel oorgedoen. het die stort oorgedoen en die mure geverf. 'n wasbak vir die kombuis geïnstalleer. voor en na resultate

geyser het nie gewerk nie, dit was geen probleem vir ons nie, ons het dit uitgesorteer
11/08/2024

geyser het nie gewerk nie, dit was geen probleem vir ons nie, ons het dit uitgesorteer

skitterende werk van ons manne nog 'n daklek reggemaak
11/08/2024

skitterende werk van ons manne nog 'n daklek reggemaak

ons was besig die laaste paar maande. Hier is 'n paar foto's van wat ons gedoen het.ons maak 'n dak reg met 'n paar lekk...
11/08/2024

ons was besig die laaste paar maande. Hier is 'n paar foto's van wat ons gedoen het.

ons maak 'n dak reg met 'n paar lekke en verf dit oor

06/08/2024

Onze Winkel
35 Porterstraat
Porterville

Skakel ons by:
Tel 022 931 2445
Shandry 071 855 9419
Paul 083 226 2583
Tristan 074 0108336

Ons sny en sit nog steeds u ruite in, maar doen ook nou NUTSMAN werke en ry trekke in en om die dorp

Address

21 Voortrekker Street
Porterville
6810

Telephone

+27229312445

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Onze Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share