Jero B Download my songs at D.R.S records D.R.S records

18/04/2020

JuiceY.....😜😜

10/04/2020

PretenDers ....just know that u are already dead2 meee...πŸ’€πŸ’€πŸ˜²

13/11/2019

Ek het getrou met die Rep
Ek kanie cheat op die Rep nie
Ek vreet net beats op die Rep brie
Jlle cheat en cheat op mekaar
TerwYl my songs repeat en repeat raakβœŒοΈπŸ’–πŸ’–πŸ‘ŒπŸ€”πŸ€”πŸ˜œ
If you don't like me ...you hate me
If you don't hate me you love me ....stop pretending ...plzzzπŸ™„πŸ™„cauz when I love you I love you ....I don't hate people....πŸ€ŸπŸ€ŸβœŒοΈπŸ’–πŸ’– ***

13/11/2019

Sy het gevra by my vir skeiling
Ek was vir haar Soos n getuie
Sy was die wie my gebruik het
Nou is my hart in stukke
En daai is my verhouding se einde
Daai is my verhouding se einde
Lyrics
Al was dit swaar maar Ek moes aanbeweeg
Hoe moes Ek voel as jy toe voor my met iemand anders speel
Maar dit is verby Ek hoop dat jy iemand beter Sal kry ...
Ek was lief vir jou maar die vraag is was jy lief vir my
Moet nooit aan my d**k Nie
Moenie praat van my Naam Nie
Jy is die een wie my verneuk het
ASB babe moenie vir my se dat jy is jammer Nie
Ek weet Nie of Ek gelukig Sal wees met iemand anders Nie
Maar Ek Sal probeur en probeur en probeur...
Al is dit hoe seer en hoe seer en hoe seer
Sy het my Nie waardeur......😭😭😒
Chorus
Sy het gevra by my vir skeiling
Ek was vir haar Soos n getuie
Sy was die een wie my gebruik het
Nou is my hart in stukke.....
En daai is my verhouding se einde
Daai is my verhouding se einde πŸ˜’πŸ˜­πŸ˜­πŸ˜–πŸ˜–

13/11/2019

Remember djjy haai dag dag dag toe jy my vrlaat
X HT gestaan by jou
X was vir juw dii ou
En skielik op n dag dag dag change dii hele Bou
En hiie sit x Nou en x dnk aan jou
X is lief vir jou mAh x dnk is beter dat ons mAh n distance Hou....
X is lief vir jou mAh x dnk is beter dat ons mAh n distance Hou πŸ’”πŸ’”πŸ’”πŸ’”πŸ˜’πŸ˜’πŸ˜­now I'm Bitch.. .

Address

Patensie 6335
Port Elizabeth
0631489138

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jero B posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jero B:

Share