Ons Winkel Piet Retief

Ons Winkel Piet Retief Ons Winkel - the charity thrift shops of the trusted South African NPO Solidarity Helping Hand with outlets all over SA.

The shops accept and resell any donation to fund various community upliftment projects and study aid for students in need.

Helpende Hand tak Piet Retief
14/08/2026

Helpende Hand tak Piet Retief

09/08/2026
🌸 LANGNAWEEK = TYD OM ’N BIETJIE REG TE RUK! 🌸Bly jy hierdie langnaweek lekker by die huis? 🏡Hoekom nie ’n bietjie deur ...
08/08/2026

🌸 LANGNAWEEK = TYD OM ’N BIETJIE REG TE RUK! 🌸

Bly jy hierdie langnaweek lekker by die huis? 🏡Hoekom nie ’n bietjie deur daai kaste, motorhuis of stoor gaan en kyk wat lê wat jy nie meer gebruik nie? 😄

👗 Klere👟 Skoene🛏️ Huisware🧸 Speelgoed🍽️ Bruikbare huishoudelike items👜 En enigiets anders wat nog ’n lewe kan hê!

Skenk dit gerus aan Ons Winkel Piet Retief. ❤️

Wat vir jou net ’n item is wat in ’n kas lê en stof vergaar, kan vir iemand anders ’n groot verskil maak. 🙏

Kom ons gebruik hierdie langnaweek om nie net ons huise reg te pak nie, maar ook ’n verskil in iemand anders se lewe te maak. 🌷

Sorteer. Skenk. Deel. Maak ’n verskil. ❤️

📍 Ons Winkel Piet Retief

Ter herdenking van die 100ste Ons Winkel wat op 28 Julie 2021 sy deure oop gemaak het, vier ons hierdie datum as 'n simb...
27/07/2026

Ter herdenking van die 100ste Ons Winkel wat op 28 Julie 2021 sy deure oop gemaak het, vier ons hierdie datum as 'n simbool van groei, dankbaarheid en genade.

By Ons Winkel Piet Retief glo ons dat dankbaarheid die mooiste uitdrukking vind wanneer dit met ander gedeel word. Daarom het ons vandag die geleentheid aangegryp om 'n betekenisvolle verskil in ons gemeenskap te maak deur 'n item uit ons winkel te skenk aan iemand wat dit werklik nodig het.
127 Ons Winkels = 127 Dade van Hoop
As deel van die 2026 se Dade van Hoop-projek was dit vir Ons Winkel Piet Retief 'n voorreg om iemand in ons gemeenskap te ondersteun met ’n item wat hul benodig uit ons winkel.
Hier is Ons Winkel Piet Retief se Daad van Hoop.

Hiermee gee Huis immergroen toestemming dat Ons winkel Piet retief die foto mag plaas.
Groete Mark Meier.

Welkom by Ons Winkel Piet Retief kom loer gerus in.
23/07/2026

Welkom by Ons Winkel Piet Retief kom loer gerus in.

Ons Winkel Piet Retief het jou hulp nodig ons kort bruikbare linne as jy het wat jy nie meer gebruik skenk dit graag aan...
10/07/2026

Ons Winkel Piet Retief het jou hulp nodig ons kort bruikbare linne as jy het wat jy nie meer gebruik skenk dit graag aan Ons winkel Piet Retief en saam kan ons n verskil maak.

Baie dankie
Winkel groete
Marilien Du Plooy

08/07/2026
Ons Winkel Piet Retief wil vir elke klient en donateur se baie baie dankie sonder julle sou dit nie moontlik gewees het ...
06/07/2026

Ons Winkel Piet Retief wil vir elke klient en donateur se baie baie dankie sonder julle sou dit nie moontlik gewees het om n verskil in lewens te maak.

Winkel groete
Marilien Du Plooy

Skoolvakansie is hier! 🌿Nou is die perfekte tyd om daardie kaste uit te pak, pappa se motorhuis reg te sorteer en jou hu...
05/07/2026

Skoolvakansie is hier! 🌿
Nou is die perfekte tyd om daardie kaste uit te pak, pappa se motorhuis reg te sorteer en jou huis sommer weer vars en netjies te kry, sodat die nuwe kwartaal met 'n skoon begin kan afskop.
Het jy bruikbare items wat net stof vergaar en nie meer gebruik word nie? Skenk dit gerus aan Ons Winkel Piet Retief.
Jou ongebruikte items kan vir iemand anders 'n groot seën wees. Saam kan ons 'n verskil maak en hoop bring in baie lewens.

Winkel groete
Marilien Du Plooy

Baie baie geluk met jou verjaarsdag Michelle Needham Viljoen vir jou ondersteuning,geduld en baie liefde vir jou werk as...
08/06/2026

Baie baie geluk met jou verjaarsdag Michelle Needham Viljoen vir jou ondersteuning,geduld en baie liefde vir jou werk as ons areabestuurder.

Ons waardeer jou opreg baie.

Lekker verjaar.
Ons is lief vir jou.🥰😘

Address

Hoek Van Retief/& Westendstrate
Piet Retief
2380

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27725102154

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Piet Retief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Piet Retief:

Shortcuts

Share