Cherry Bakery Parys

Cherry Bakery Parys Freshly baked goods everyday

29/06/2023

Cashier position open at Cherry Bakery Parys, 15A middle st'
Send CV to 0727759774

20/03/2023

Cashier position open at Cherry Bakery Parys. Send CV to 0727759774

Cherry Bakery sal gesluit wees op die vakansie dae!!
14/12/2022

Cherry Bakery sal gesluit wees op die vakansie dae!!

Just look at this beautiful cake we made today for a 6 year old boy!! Happy birthday!!
12/05/2021

Just look at this beautiful cake we made today for a 6 year old boy!!

Happy birthday!!

30/04/2021

!! GOEIE NUUS !!
Cherry 🍒 Bakery sal more oop wees met Werkersdag! 7am tot 13pm.
Moenie uitmis op ons heerlike vars gebak.
Sien jou môre!!
🥮🍞🥖🧁🍰

18/03/2021

Heerlike vars gebak, elke dag! Produkte vir elke smaak voorkeur te kies en te keur.. Kom kyk gerus!

23/09/2020

🍒 Goeie nuus!! 🍒
Ons is oop more tot 13:00.
Kom besoek ons gerus vir heerlike vars gebak.
Moenie al die lekkertes misloop nie!
Sien jou daar!!

16/06/2020

Ons is oop vandag!!
Kom maak ñ draai vir lekker warm vars gebak om die koue af te weer.
Moenie uitmis nie!!

Hierdie items is slegs ñ paar van vele items wat elke dag vars beskikbaar is... 😋 Moenie dit misloop nie!
03/06/2020

Hierdie items is slegs ñ paar van vele items wat elke dag vars beskikbaar is... 😋 Moenie dit misloop nie!

Kyk net hoe lekker lyk hierdie “Melktert in A Cup”! Watertand lekker!!
03/06/2020

Kyk net hoe lekker lyk hierdie “Melktert in A Cup”! Watertand lekker!!

Nuut op Cherry Bakery se rakke! Moet nie hierdie heerlike en gewilde produkte misloop nie. Onthou ook om jou vars gebak ...
01/06/2020

Nuut op Cherry Bakery se rakke! Moet nie hierdie heerlike en gewilde produkte misloop nie. Onthou ook om jou vars gebak te kom kry. Elke dag, kraak vars...

*Green Valley Drinking Yoghurt, Dairy Snacks, Smooth Flavoured Yoghurts (Mixed Berry, Bubblegum, Vanilla, Strawberry, Peach Apricot

*Aunt Milly’s Old Fashioned Lemon Lime Drink, Ginger Beer, Fruit of the Forest Drinks

Wees seker om in te loer!Vars gebak, nuwe voorraad..HEERLIK!! HEERLIK!! HEERLIK!!Moenie dit misloop nie!!
20/05/2020

Wees seker om in te loer!
Vars gebak, nuwe voorraad..
HEERLIK!! HEERLIK!! HEERLIK!!
Moenie dit misloop nie!!

Address

15 A Middle Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 19:00 - 16:30
Tuesday 07:00 - 16:30
Wednesday 07:00 - 16:30
Thursday 07:00 - 16:30
Friday 07:00 - 16:30
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27727759774

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cherry Bakery Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cherry Bakery Parys:

Share