12/07/2024
BESKIKBAAR
Skakerings van geel bekertjies.
* Sagte geel middelslag beker
Was R165, nou
💥 R85 ❌ BESPREEK
* Sonskyn - geel Drostdy boep- bekertjie.
( Windbarsie op een sy)
Was R120, nou
💥 R60
* Middelslag Oker dekoratiewe beker met relief detail
Was R85, nou
💥 R45
*Appelkooskleurige Anchor melkbeker en sagte geel suikerbakkie
Was R120, nou
💥 R50
* Sagte appelkooskleur Crown Devon beker met goue rand en tekstuur.
Was R125, nou
💥 R65 ❌ VERKOOP
* Klein Oker geglasuurde Japanese melkbekertjie
Was R75, nou
💥 R35.
*DM of lewer kommentaar om te koop
*Courier guy, Pudo of Postnet
*Bêrekoop of Bou-n-Boks opsie beskikbaar
*Betaling binne 24 H verseker jou aankope