15/10/2025
Soek jy die perfekte geskenk vir ’n juffrou, meneer of vir Kersfees? 🎁
Of dalk iets uniek vir jaareindfunksies, restaurante of braai-aande? 🥂
Ons stylvolle, handgemaakte houtborde bring ’n rustieke en natuurlike sjarme na enige tafel!
Kontak ons vandag: 072 072 472 8492/ 081 561 9925/ 067 663 4365