Paarl Vlooi Mark

Paarl Vlooi Mark Paarl Vlooi Mark
Elke Saterdag 8am tot 12:30

12/10/2024

Die mark is in volle gang vandag. Kom loer in. Elke Saterdag 8am tot 12:30

Paarl vlooi markAgter Wimpy middedorpKom loer inHier tot 12:30Paarl Pals paarl pals Paarl koop en verkoop Paarl Maatjies
05/10/2024

Paarl vlooi mark
Agter Wimpy middedorp
Kom loer in
Hier tot 12:30
Paarl Pals paarl pals Paarl koop en verkoop Paarl Maatjies

04/10/2024

More is Mark dag
Kom loer in

16/08/2024

Kom loer in more (Saterdag) . Sonnetjie skyn geen reën... Markdag is aan die gang. 8 tot 12

Winter is nie vir almal... Kom loer in by die mark by Ronel en kom kry daai wonder salf 🙂 more Saterdag 3 Aug
02/08/2024

Winter is nie vir almal... Kom loer in by die mark by Ronel en kom kry daai wonder salf 🙂 more Saterdag 3 Aug

Tasty spice is more SATERDAG 3 Augustus op die markHeerlike speserye vir enige gereg spot goedkoop
02/08/2024

Tasty spice is more SATERDAG 3 Augustus op die mark
Heerlike speserye vir enige gereg spot goedkoop

Kom loer in by Eugene se plante more 3 Augustus. Sy pryse is werklik die beste in die Paarl.Die volgende sal op sy tafel...
02/08/2024

Kom loer in by Eugene se plante more 3 Augustus. Sy pryse is werklik die beste in die Paarl.
Die volgende sal op sy tafel te siene wees 👀

02/08/2024

MARKET OPEN TOMORROW...YEAH
Saturday 3 Aug
Kom 👀 in

27/07/2024

Geen Mark vandag 27 Julie as gevolg van die reën.

20/07/2024
20/07/2024

Welkom by Paarl Vlooimark
Ons vra elkeen se hulp om ons te help groei. Deel gerus die link. Elke week sal nuwe posts geplaas word. Oor die jare kom ons al aan vanaf Wamakers Plein na Patriot Plein.

Enigeen wat graag iets wil verkoop is welkom om deel van die groot familie te wees.

Opsoek na arts/crafts.
Blomme en huis plante
Vars gebak brode/pastries/koeke
Geskenkies
Handgemaakte items
Enige ongebruikte huis/kombuis ware
Gereedskap
En wat ookal jul aan kan d**k...

Op die stadium is daar baie 2de handse klere so vir eers 'n halt daarop maar enigiets anders asb, bring en kom deel die dag saam ons. Elke Saterdag as die weer dit toelaat. Tafels is beskikbaar om te huur vir dag as jul nie eie het, slegs as gereël is vooraf.

Neem asb kennis dat die mark nie vir duur uitheemse produkte/items is nie maar vir die man op straat wat broodwinner vir sy gesin is. Pryse op items moet asb billik wees.

Baie dankie vir die wat die mark gereeld ondersteun.

Address

New Street Paarl
Paarl

Opening Hours

08:30 - 12:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paarl Vlooi Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category