10/11/2025
Berglig Akademie is 'n nuwe Afrikaanse Christelike privaatskool wat in Paarl open.
Wanneer:
Januarie 2026
Adres:
Die Voortrekker terrein in Paarl
Ons het klasse vanaf Graad RR tot Graad 7 en beplan ook 'n kleuterskool.
Berglig Akademie, waar Dapper Stappers tot Dapper Denkers ontwikkel!