30/12/2025
π LAATSTE KEER VIR 2025 π
Die Suikerpot is MORE by Protea Hoogte met ons vars, heerlike koeksisters π―
Dit is ons laaste verkope vir die jaar 2025, so moenie dit misloop nie!
Kom kry jou soet bederf voor ons afsluit vir die jaar π
Ons sien julle daar! π