Kaboem Kiosk

Kaboem Kiosk Verkoop heerlike roomyse, melkskommels, springmielies en spookasem. Verkoop ook jou daaglikse brood, melk, ys en vele meer.

Heerlike granadilla en magnum melkskommels @ R30. Hierdie Sondag by Kaboem
02/02/2024

Heerlike granadilla en magnum melkskommels @ R30. Hierdie Sondag by Kaboem

Kyk uit vir die Oraans Toergids!
07/12/2023

Kyk uit vir die Oraans Toergids!

07/12/2023
Lekker gehardloop en ń lekker koeldrank om dit af te eindig
21/10/2023

Lekker gehardloop en ń lekker koeldrank om dit af te eindig

Kaboem wens elke atleet sterkte toe met die wedren.
21/10/2023

Kaboem wens elke atleet sterkte toe met die wedren.

Die Kaboem kampioene het hul prys kom opeis! Ons sien hul oefen al vir die volgende keer! 😁🍦🚲                           ...
15/09/2023

Die Kaboem kampioene het hul prys kom opeis! Ons sien hul oefen al vir die volgende keer!
😁🍦🚲

Die Boshoffies kan beaam dat Kaboem spog met baie lekker roomys!
29/08/2023

Die Boshoffies kan beaam dat Kaboem spog met baie lekker roomys!

Ons wil vir elke Kaboem Skattejagter opreg bedank vir jul deelname! Ons kan met dankbaarheid erken dat dit 'n reuse suks...
09/08/2023

Ons wil vir elke Kaboem Skattejagter opreg bedank vir jul deelname! Ons kan met dankbaarheid erken dat dit 'n reuse sukses was! Baie dankie vir elke betrokke party en skenking! Ons Skattejagters het ons beïndruk met hul kennis van Orania! Ons nooi jul almal uit om jul voete na volg na Kaboem Kiosk! Kom kuier langs die rivier saam met Tersia, Tannie Margaret en Tannie Hester! Ons opregte dank:

Vir die Kaboem span is dit steeds 'n raaisel... Ons wonder of die skattejagters te vinnig of te stadig by punt SEWE verb...
08/08/2023

Vir die Kaboem span is dit steeds 'n raaisel... Ons wonder of die skattejagters te vinnig of te stadig by punt SEWE verbybeweeg het want die kamera het niks opgetel nie! Ons bedank graag vir Skoppensboer vir jul entoesiastiese meelewing! Weet jul wie het die volgende gedig geskryf?

'n Druppel gal is in die soetste wyn;
'n traan is op elk' vrolik' snaar,
in elke lag 'n sug van pyn,
in elke roos 'n dowwe blaar.
Die een wat deur die nag
ons pret beloer
en laaste lag,
is Skoppensboer.

II

Gewis en seker is die woord:
die skatte wat ons opvergaar,
ondanks die sterkste slot en koord
word net vir mot en roes bewaar.
Net pagters ons
van stof en dons
om oor te voer
aan Skoppensboer.

III

Die heerlikheid van vlees en bloed;
die hare wat die sonlig vang
en weergee in 'n goue gloed;
die dagbreek op elk' sagte wang
en oë vol van sterreprag
is weerloos teen sy groter mag.
Alreeds begint die rimpel sny;
oor alles hou die wurm wag
en stof en as is al wat bly:
Want swart en droef,
die hoogste troef
oor ál wat roer,
is Skoppensboer.

IV L'ENVOI

Gewis is alles net 'n grap!
Ons speel in die komedie mee
geblinddoek met 'n lanferlap
wat selfs die son 'n skadu gee.
Wat treur ons tog?
Viool en fluit maak nog geluid,
en lank die nag wat voorlê nog.
Al kan ons nooit volmaaktheid raak,
nog blink die oog en gloei die huid
wat heel die winter blomtyd maak.
Dus onverlee
lag ons maar mee
met elke toer
van Skoppensboer!

Kaboem Skattejag se TIENDE stop was op die beeldekoppie. Ons bedank Orania Ontwikkelingsmaatskappy vir die wegsteekgeske...
03/08/2023

Kaboem Skattejag se TIENDE stop was op die beeldekoppie. Ons bedank Orania Ontwikkelingsmaatskappy vir die wegsteekgeskenkie.
Weet jul waar is Paul Kruger gebore en oorlede? Weet jul hoe hoog staan die PK beeld?

Kaboem Skattejag se TIENDE stop was by AWS! Baie dankie aan AWS en Orania Sakekamer vir ons lekker bederf!
03/08/2023

Kaboem Skattejag se TIENDE stop was by AWS! Baie dankie aan AWS en Orania Sakekamer vir ons lekker bederf!

Ons NEGENDE stop was by die Orania Biblioteek. Weet julle wat is die Oraniërs se gewildste leesstof? Wat bied die Orania...
02/08/2023

Ons NEGENDE stop was by die Orania Biblioteek. Weet julle wat is die Oraniërs se gewildste leesstof? Wat bied die Orania Biblioteek ook aan buiten leesstof?

Address

Orania
8752

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:30
Tuesday 10:00 - 17:30
Wednesday 10:00 - 17:30
Thursday 10:00 - 17:30
Friday 10:00 - 17:30
Saturday 14:00 - 17:30
Sunday 14:00 - 17:30

Telephone

+27723368818

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaboem Kiosk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share