Oppi-Plaas

Oppi-Plaas Oppi-Plaas Leefstyl Sentrum in Nylstroom bied regtig iets van alles vir die hele gesin, of dit nou is op te eet of om huis toe te vat.

Jy kan nie hier verbygaan sonder om te stop nie. Die atmosfeer in 'n klas van sy eie en die diens uitstaande.

Hand Sanitizer nou beskikbaar by Oppi-Plaas teen slegs R55. Kom in 60ml canister bottel.
19/03/2020

Hand Sanitizer nou beskikbaar by Oppi-Plaas teen slegs R55. Kom in 60ml canister bottel.

Kom ons maak jou aankoms in jou eenheid hier by Weesgerus Vakansie-Oord vir jou so gemaklik as moontlik.
16/03/2020

Kom ons maak jou aankoms in jou eenheid hier by Weesgerus Vakansie-Oord vir jou so gemaklik as moontlik.

Hier is sommer groot dinge oppad hierdie vakansie hier by Oppi-Plaas Weesgerus. Kom geniet hierdie lekker atmosfeer saam...
11/03/2020

Hier is sommer groot dinge oppad hierdie vakansie hier by Oppi-Plaas Weesgerus. Kom geniet hierdie lekker atmosfeer saam met ons en ontspan soos net ons kan. As jy nog nie bespreek het, kyk of jy nog plek kan kry. Hier kom 'n ding en jy wil dit nie mis nie.

Gesels vroegtydig met ons om jou geleentheid vir jou op te helder met die Oppi-Plaas mobiele eenheid. Datums raak reeds ...
04/03/2020

Gesels vroegtydig met ons om jou geleentheid vir jou op te helder met die Oppi-Plaas mobiele eenheid. Datums raak reeds vinnig opgeraap, so moenie wag en teleurgesteld wees as ons reeds volgeboek is nie.

Hou hiedie spasie dop. Hier kom groot dinge en baie goeie aanbiedinge en pryse is oppad.Jy wil dit nie mis nie.
03/03/2020

Hou hiedie spasie dop. Hier kom groot dinge en baie goeie aanbiedinge en pryse is oppad.

Jy wil dit nie mis nie.

Kom kuier Sondagmiddag saam met ons en geniet 'n wafel. Bring vriende saam en ook idees hoe ons dit vir jou beter kan ma...
17/01/2020

Kom kuier Sondagmiddag saam met ons en geniet 'n wafel. Bring vriende saam en ook idees hoe ons dit vir jou beter kan maak.

Goeie middag. Dankie vir al die ondersteuning van ons getroue vriende. Geniet julle middag.
15/01/2020

Goeie middag. Dankie vir al die ondersteuning van ons getroue vriende. Geniet julle middag.

Hier is nog 'n gereg met liefde voorberei. Geniet hom.
14/01/2020

Hier is nog 'n gereg met liefde voorberei. Geniet hom.

Hartlike goeie môre.  Mag elkeen van julle 'n stunning week hê. Onthou om jou kos vroegtydig te bestel. Hou die spasie d...
13/01/2020

Hartlike goeie môre. Mag elkeen van julle 'n stunning week hê. Onthou om jou kos vroegtydig te bestel. Hou die spasie dop vir al die nuwe en opwindende dinge wat oppad is. Oppi-Plaas groete

Goeie môre. Moenie te lank vat voor jy bestel nie. In hierdie warm weer gaan die treffer weer gou uitverkoop en dan gaan...
28/11/2019

Goeie môre. Moenie te lank vat voor jy bestel nie. In hierdie warm weer gaan die treffer weer gou uitverkoop en dan gaan jy spyt wees. Geniet die dag voluit.

Geniet hierdie week se kos voor die Desember rush op jou is. Oppi-Plaas groete
25/11/2019

Geniet hierdie week se kos voor die Desember rush op jou is. Oppi-Plaas groete

Hartlike goeie môre. Net die regte manier om die naweek gevoel sommer vroeg te kry. Oppi-Plaas groete.
22/11/2019

Hartlike goeie môre. Net die regte manier om die naweek gevoel sommer vroeg te kry. Oppi-Plaas groete.

Address

Thabo Mbeki 97
Nylstroom
0510

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27648584735

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi-Plaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share