Huis Hoek Handgemaak

Huis Hoek Handgemaak Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Huis Hoek Handgemaak, Nigel.

‼️TE KOOP‼️ ❗️Nog nooit gebruik nie❗️ Splinternuut 4POS items beskikbaar- 4POS 60mm Thermal barcode printer- 4POS 58mm T...
15/01/2026

‼️TE KOOP‼️

❗️Nog nooit gebruik nie❗️

Splinternuut 4POS items beskikbaar

- 4POS 60mm Thermal barcode printer
- 4POS 58mm Thermal receipt printer
- 4POS Laser Scanner

Kan apart gekoop word of as 'n stel

*** R2800 vir al 3 items ***

Belangstellendes is welkom om te kom kyk
Geleë in Nigel

Kontak Leoni - 0834125254

Gemaak Self deur myVir die aandenkkings muur by Stepdown in Parys
03/12/2025

Gemaak Self deur my

Vir die aandenkkings muur by Stepdown in Parys

Beskikbaar by Lig en Liefde Geskenke binnekant Laundry Lady oorkant Ferryvale Spar Nigel
02/12/2025

Beskikbaar by Lig en Liefde Geskenke binnekant Laundry Lady oorkant Ferryvale Spar Nigel

✨ New Stock Just Arrived! ✨
Looking for that perfect, unique gift for Christmas or someone special?
We’ve got something for everyone! 🎁💝

🌟 Pop in and explore our beautiful new arrivals at Lig en Liefde, inside Laundry Lady, Ferryvale Spar.
You’re sure to find a treasure you’ll love!

📞 Contact us: 072 985 4416

Ek het die Kruis spesiaal gemaak vir die aandenkings muur se versorging sentrum in Parys - Stepdown.Tannie Erna het my p...
02/12/2025

Ek het die Kruis spesiaal gemaak vir die
aandenkings muur se versorging sentrum in Parys - Stepdown.

Tannie Erna het my pappa versorg vir 'n paar maande.

Sy was by/langs hom vir die laaste paar daggies, 24uur 'n dag sonder slaapies.

Sy het sy handjie vas gehou toe hy sy laaste asem uit blaas.

Hy's nou gelukkig en in die Hemel waar hy wil wees.

Hy's oorlede - 19 November 2025

Tannie Erna plant ook 'n roos boompie vir elkeen van haar mensies wat na Liewe Jesus toe gaan.

Pa se mooi Herrinneringe sal voortlewe waar niemand pa sal vergeet nie en in my ❤️

Baie baie dankie vir my geskenkie..Sy is/was een van die winkeltjie se vervaardigers
27/11/2025

Baie baie dankie vir my geskenkie..

Sy is/was een van die winkeltjie se vervaardigers

💗Charms Charms Charms💗Beskikbaar by Huis Hoek HandgemaakNigel10 Charms in Pakkie- Gebruik vir Armbande- Gebruik vir Oorb...
06/11/2025

💗Charms Charms Charms💗

Beskikbaar by Huis Hoek Handgemaak
Nigel

10 Charms in Pakkie

- Gebruik vir Armbande
- Gebruik vir Oorbelle
- Gebruik vir nek Hangertjies
- Gebruik vir Scrapbooking /Journals
- Gebruik vir Dekor

*** Slegs R7 vir pakkie van 10 ***

Kontak Leoni - 0834125254
❗️Nog baie meer beskikbaar❗️

Koerier kan gereel word✈️

Lig & Liefde Geskenke in die binnekant van Laundry Lady oorkant Ferryvale Apteek, Beverly straat, Nigel
06/11/2025

Lig & Liefde Geskenke in die binnekant van Laundry Lady oorkant Ferryvale Apteek, Beverly straat, Nigel

Nog n baie gelukkige klient wat haar pragtige koop met ons deel. As jy ook sulke mooi goedjies wil koop vir n self bederf of n geskenk besoek ons gerus by Lig en Liefde geskenk winkel binne Laundry Lady Beverly Street Ferryvale Nigel. Of kontak ons op 0729854416 ons courier landswyd

Die tyd het aangebreek om my hoofstuk af te sluit...Ek was bevoorreg om met julle te kon deel waarvan ek hou en hoeveel ...
10/10/2025

Die tyd het aangebreek om my hoofstuk af te sluit...

Ek was bevoorreg om met julle te kon deel
waarvan ek hou en hoeveel mooi goed is
daar buite waarvan niemand weet nie ️💭

Dankie Dankie vir almal wat kom koop het🙏
〰️〰️〰️〰️〰️〰️
Lig & Liefde Geskenke Nigel

Het die selfde passie as ek vir mooi handgemaakte geskenke 💝

Wens jou baie voorspoed toe Alicia en ek
weet jy gaan 'n sukses daarvan maak🏆

Ondersteun Lig & Liefde Geskenke 🎁
Oorkant Ferryvale Apteek Nigel

‼️TE KOOP‼️TE KOOP‼️Winkel Display Rakke- Gemaak deur JJJ Houtwerke- Uitstekende kondisie- Solid Pine Wood (UItstekende ...
02/10/2025

‼️TE KOOP‼️TE KOOP‼️

Winkel Display Rakke

- Gemaak deur JJJ Houtwerke
- Uitstekende kondisie
- Solid Pine Wood (UItstekende kwaliteit)
- Los staande units
- Kan geskuif word soos verkies
- Altesaam 70 displaying + 1 hanging shelving

*** R15 500 ***
〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️〰️

Winkel Toon bank

- Gemaak deur JJJ Houtwerke
- Goeie kondisie
- Solid Pine wood (Uitstekende kwaliteit)
- Los staande unit wat geskuif kan word

*** R 4000 ***

Belangstellendes kan Leoni kontak
( Nigel geleë)

☎️ 083 412 5254

Address

Nigel
1491

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Hoek Handgemaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Hoek Handgemaak:

Share