Dizzy Daisies

Dizzy Daisies Dɪᴢᴢʏ Dᴀɪsɪᴇs
𝚈𝚘𝚞𝚛 𝚊𝚕𝚕-𝚒𝚗-𝚘𝚗𝚎 𝚞𝚗𝚒𝚚𝚞?

Verjaarsdag Bordjie vir Pappa 🎣💙 met al sy spesiale vissies🤪 Kan in enige tema gemaak word 🌿 💛Dizzy Daisies Original
20/02/2024

Verjaarsdag Bordjie vir Pappa 🎣💙 met al sy spesiale vissies🤪

Kan in enige tema gemaak word 🌿

💛Dizzy Daisies Original

Prentjie Gedenk Gegraveerde Borspeld🤍 Soo spesiaal🌿 Die bruid se Pappa is al jare terug oorlede en op die troudag was hi...
20/02/2024

Prentjie Gedenk Gegraveerde Borspeld🤍

Soo spesiaal🌿 Die bruid se Pappa is al jare terug oorlede en op die troudag was hierdie borsspeld gedra om Pappa deel te maak van die spesiale dag🌸

Kan gemaak word in enige foto / formaat / grotte

Kontak my gerus @ 072 143 6293

💛Dizzy Daisies Original

Ons was stil, maar ons het hard gewerk in die agtergrond en dan natuurlik bietjie 'n blaaskaans geneem 🖤 Meer te sien oo...
20/02/2024

Ons was stil, maar ons het hard gewerk in die agtergrond en dan natuurlik bietjie 'n blaaskaans geneem 🖤

Meer te sien oor alles waarmee ons in die komende weke➡️

𝖡𝖺𝖼𝗄 𝗍𝗈 𝖲𝖼𝗁𝗈𝗈𝗅 2024🤍𝖠𝗅𝗅 𝖮𝖿 𝗍𝗁𝖾 𝖡𝖾𝗌𝗍 𝖿𝗈𝗋 𝗍𝗁𝖾 𝖴𝗉𝖼𝗈𝗆𝗂𝗇𝗀 𝖲𝖼𝗁𝗈𝗈𝗅 𝖸𝖾𝖺𝗋, 𝗍𝖾𝖺𝖼𝗁𝖾𝗋𝗌 𝖺𝗇𝖽 𝗅𝖾𝖺𝗋𝗇𝖾𝗋𝗌, 𝗆𝖺𝗒 𝗒𝗈𝗎𝗋 𝗒𝖾𝖺𝗋 𝖻𝖾 𝖻𝗅𝖾𝗌𝗌𝖾𝖽 𝗐𝗂𝗍𝗁 𝗈...
17/01/2024

𝖡𝖺𝖼𝗄 𝗍𝗈 𝖲𝖼𝗁𝗈𝗈𝗅 2024🤍

𝖠𝗅𝗅 𝖮𝖿 𝗍𝗁𝖾 𝖡𝖾𝗌𝗍 𝖿𝗈𝗋 𝗍𝗁𝖾 𝖴𝗉𝖼𝗈𝗆𝗂𝗇𝗀 𝖲𝖼𝗁𝗈𝗈𝗅 𝖸𝖾𝖺𝗋, 𝗍𝖾𝖺𝖼𝗁𝖾𝗋𝗌 𝖺𝗇𝖽 𝗅𝖾𝖺𝗋𝗇𝖾𝗋𝗌, 𝗆𝖺𝗒 𝗒𝗈𝗎𝗋 𝗒𝖾𝖺𝗋 𝖻𝖾 𝖻𝗅𝖾𝗌𝗌𝖾𝖽 𝗐𝗂𝗍𝗁 𝗈𝗇𝗅𝗒 𝗍𝗁𝖾 𝖻𝖾𝗌𝗍🤍

“You are braver than you believe, stronger than you seem and smarter than you think.” – Winnie the Pooh

𝐿𝑜𝑡𝑠 𝑜𝑓 𝐿𝑜𝑣𝑒
𝐷𝑑💛

🏑𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞 𝐒𝐥𝐞𝐮𝐭𝐞𝐥𝐡𝐨𝐮𝐞𝐫𝐬 𝐯𝐢𝐫 '𝐧 𝐁𝐚𝐢𝐞 𝐒𝐩𝐞𝐬𝐢𝐚𝐥𝐞 𝐊𝐥𝐢𝐞𝐧𝐭💛🏑 Hierdie sleutelhouertjies word elke hokkie seisoen deur Juffrou Karl...
08/04/2023

🏑𝐇𝐨𝐤𝐤𝐢𝐞 𝐒𝐥𝐞𝐮𝐭𝐞𝐥𝐡𝐨𝐮𝐞𝐫𝐬 𝐯𝐢𝐫 '𝐧 𝐁𝐚𝐢𝐞 𝐒𝐩𝐞𝐬𝐢𝐚𝐥𝐞 𝐊𝐥𝐢𝐞𝐧𝐭💛🏑

Hierdie sleutelhouertjies word elke hokkie seisoen deur Juffrou Karli handontwerp, met 'n spesiale uitgesoekte Bybelversie vir haar hokkie span🏑💛

Dankie Liewe Karli dat jy my na al die jare nog met die spesiale taak toevertrou🏑🌼🏑

xXx

𝓢𝓹𝓮𝓼𝓲𝓪𝓪𝓵 𝓿𝓲𝓻 𝓐𝓵𝓽𝔂𝓭 🤍 𝐷𝑖𝑒 𝑝𝑒𝑟𝑓𝑒𝑘𝑡𝑒 𝑔𝑒𝑠𝑘𝑒𝑛𝑘 𝑣𝑖𝑟 '𝑛 𝐷𝑜𝑜𝑝, 𝑏𝑎𝑏𝑎-𝑡𝑒𝑒, 𝑒𝑒𝑟𝑠𝑡𝑒 𝑣𝑒𝑟𝑗𝑎𝑎𝑟𝑠𝑑𝑎𝑔 𝑜𝑓 𝑠𝑜𝑚𝑚𝑒𝑟 𝑛𝑒𝑡🌼 "Unique in Yourself" ...
08/04/2023

𝓢𝓹𝓮𝓼𝓲𝓪𝓪𝓵 𝓿𝓲𝓻 𝓐𝓵𝓽𝔂𝓭 🤍

𝐷𝑖𝑒 𝑝𝑒𝑟𝑓𝑒𝑘𝑡𝑒 𝑔𝑒𝑠𝑘𝑒𝑛𝑘 𝑣𝑖𝑟 '𝑛 𝐷𝑜𝑜𝑝, 𝑏𝑎𝑏𝑎-𝑡𝑒𝑒, 𝑒𝑒𝑟𝑠𝑡𝑒 𝑣𝑒𝑟𝑗𝑎𝑎𝑟𝑠𝑑𝑎𝑔 𝑜𝑓 𝑠𝑜𝑚𝑚𝑒𝑟 𝑛𝑒𝑡🌼

"Unique in Yourself" is ons Naam Betekenis Canvasses spesiaal uniek geskep vir elke liewe een. 🤍

Vir meer inligting oor hierdie baie besonderse Canvasses kontak ons gerus 💛🌼

Xx

𝙽 𝚘 𝚊 𝚑 💙 𝑃𝑟𝑎𝑔𝑡𝑖𝑔𝑒 𝑃𝑟𝑖𝑛𝑡𝑒𝑑 𝐶𝑎𝑛𝑣𝑎𝑠𝑠𝑒𝑠 𝑣𝑖𝑟 '𝑛 𝐵𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑠𝑒 𝑆𝑒𝑢𝑛𝑡𝑗𝑖𝑒 𝑠𝑒 𝐾𝑎𝑚𝑒𝑟😍 ♥︎ᴅɪᴢᴢʏ ᴅᴀɪsɪᴇs ᴏʀɪɢɪɴᴀʟ♥︎Bestel joune nou💙 Xx...
08/04/2023

𝙽 𝚘 𝚊 𝚑 💙

𝑃𝑟𝑎𝑔𝑡𝑖𝑔𝑒 𝑃𝑟𝑖𝑛𝑡𝑒𝑑 𝐶𝑎𝑛𝑣𝑎𝑠𝑠𝑒𝑠 𝑣𝑖𝑟 '𝑛 𝐵𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑠𝑒 𝑆𝑒𝑢𝑛𝑡𝑗𝑖𝑒 𝑠𝑒 𝐾𝑎𝑚𝑒𝑟😍

♥︎ᴅɪᴢᴢʏ ᴅᴀɪsɪᴇs ᴏʀɪɢɪɴᴀʟ♥︎

Bestel joune nou💙

###

25/12/2022

𝓜𝓪𝔂 𝓽𝓱𝓲𝓼 𝓗𝓸𝓵𝓲𝓭𝓪𝔂 𝓢𝓮𝓪𝓼𝓸𝓷, 𝓢𝓹𝓪𝓻𝓴𝓵𝓮 & 𝓢𝓱𝓲𝓷𝓮 𝓪𝓷𝓭 𝓜𝓪𝔂 𝓪𝓵𝓵 𝔂𝓸𝓾𝓻 𝔀𝓲𝓼𝓱𝓮𝓼 𝓪𝓷𝓭 𝓭𝓻𝓮𝓪𝓶𝓼 𝓬𝓸𝓶𝓮 𝓽𝓻𝓾𝓮🎄🌟🎇❤️

𝙼𝚎𝚛𝚛𝚢 𝙲𝚑𝚛𝚒𝚜𝚝𝚖𝚊𝚜 💖
♥︎ 𝚁

🎄🎄KᗴᖇՏᖴᗴᗴՏ IՏ OOᖇ 35 ᗪᗩᗴ 🎄🎄ʜɪᴇᴘ ʜɪᴇᴘ ʜᴏᴏᴏʀᴀᴀᴀ!!🎉🎉𝑲𝒓𝒚 𝒂𝒍 𝒋𝒐𝒖 𝒖𝒏𝒊𝒆𝒌𝒆 𝒅𝒆𝒌𝒐𝒓 & 𝒈𝒆𝒔𝒌𝒆𝒏𝒌𝒆 𝒃𝒚 𝐷𝑖𝑧𝑧𝑦 𝐷𝑎𝑖𝑠𝑖𝑒𝑠😍😍
21/11/2022

🎄🎄KᗴᖇՏᖴᗴᗴՏ IՏ OOᖇ 35 ᗪᗩᗴ 🎄🎄

ʜɪᴇᴘ ʜɪᴇᴘ ʜᴏᴏᴏʀᴀᴀᴀ!!🎉🎉

𝑲𝒓𝒚 𝒂𝒍 𝒋𝒐𝒖 𝒖𝒏𝒊𝒆𝒌𝒆 𝒅𝒆𝒌𝒐𝒓 & 𝒈𝒆𝒔𝒌𝒆𝒏𝒌𝒆 𝒃𝒚 𝐷𝑖𝑧𝑧𝑦 𝐷𝑎𝑖𝑠𝑖𝑒𝑠😍😍

Address

Newcastle
2940

Telephone

+27721436293

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dizzy Daisies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dizzy Daisies:

Share