JBL Fire Services CC

JBL Fire Services CC We do servicing and supplying of fire equipment.

05/01/2026
Benodig u brantoerusting, of moet u brandtoerusting gediens word? Skakel ons gerus vir n kwotasie. Jbl fire services waa...
06/08/2025

Benodig u brantoerusting, of moet u brandtoerusting gediens word? Skakel ons gerus vir n kwotasie. Jbl fire services waar jou vertroue ons trots is.

03/09/2024

Ons wil graag net vir die publiek die volgende inligting gee. U as klient kan kies wie u wil gebruik vir die dienswerk en installasie van u brandtoerusting. Ons sien die laaste tyd baie soos ons dit noem " fly by night" besighede wat dienswerk doen van brandtoerusting. Dis als goed en wel want hulle is dalk goedkoop. Maar vra die persoon vir sy SAQCC kaartjie sy foto moet daarop wees, en die kaartjie moet wys dat dit geldig is tot Feb 2025. Elke gerigistreerde tegnikus moet so kaartjie he.Dit word elke jaar hernu. As die persoon nie so kaartjie het nie of dis verval mag hy nie diens nie. Indien u n brand het en u versekering doen navraag gaan die versekering nie uitbetaal as die persoon wat gediens het nie geregistreer is nie. So u as klient gaan duursaam vir dit betaal. Vra ook vir besigheid se permit . Dit kan by SABS of SACAS wees. Ons hoop die inliting help wanneer u, n besigheid vertrou met u brandtoerusting.

24/12/2023

Geseende Kersfees aan elkeen van ons Jbl fire services kliente.

Positiewe terugvoer van ons klient
11/01/2023

Positiewe terugvoer van ons klient

Address

49, 5th Street
Naboomsruit
0056

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JBL Fire Services CC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category