Cozy Corner Gift Shop

Cozy Corner Gift Shop Cozy Corner Gift Shop specializes in unique gifting for everyone! At Hart & Bosch Village!

01/03/2026

Hello almal...
Gister was my laaste daggie by HART & BOSCH Village.. En ek Wil net Dankie se vir Al my ondersteuners die afgelope 2 jaar.. Dit was vir my wonderlik om elke dag nuwe mense te leer Ken vriendinne te maak in die proses wat my altyd gaan by bly en wanneer ek weer n plekkie oop maak laat weet ek julle.. Ek moet nou net wag en omdat ons darling se kant toe verhuis Kan dit nog n rukkie neem om alles uit te sorteer en Reg te kry xx Maar ek hou julle op hoogte van waar Cozy corner weer n winkeltjie gaan he in die nabye toekoms..
So dis nie totsiens nie dis net by e for now soos my Ma altyd gese het
Liefde en groete

Valentines day  xx cute stones...Keep them forever
12/02/2026

Valentines day xx cute stones...
Keep them forever

Final clearance sale... 10% af op alles.!!!Kry tot 20% af as jy vir Meer AS R250Koop... Van Klein geskenkies tot kussing...
06/02/2026

Final clearance sale... 10% af op alles.!!!
Kry tot 20% af as jy vir Meer AS R250
Koop... Van Klein geskenkies tot kussings potte en hasies..
Defusers en olies met die cute Rosie
So kom loer gou... Tyd raak min en my hart seer... Maar alles gebeur met n rede
Next chapter is om die draai

Bali mandjie te koopHoogte 40 cmBreedte 48 cm
05/02/2026

Bali mandjie te koop
Hoogte 40 cm
Breedte 48 cm

Kyk hoe shop tweet... Hy d**k hy gaan baie afslag kry ### lolMaar dis waar xx!!! Tot einde Februarie.. Alles is op sale ...
23/01/2026

Kyk hoe shop tweet... Hy d**k hy gaan baie afslag kry ### lol

Maar dis waar xx!!! Tot einde Februarie.. Alles is op sale xx tussen 10 en 20% af
Kom vinnig voor Al's uit is

Psst hellooo... Julle kom koop asb my winkeltjie leeg.. Ek hou clearance sale en alles moet gaan voor einde Februarie.. ...
16/01/2026

Psst hellooo... Julle kom koop asb my winkeltjie leeg.. Ek hou clearance sale en alles moet gaan voor einde Februarie.. Kom kyk kry afslag en nog Meer jy Kan tot n kassie loop as jy Wil.. Ons verhuis so ek moet ongelukkig laat gaan...
So asb kom maak n draai en koop sommer Al jou geskenkies vir die jaar by my en kry dit vir goedkoop

03/01/2026

Nog net 8 naweke se werk Dan skuif my winkeltjie... So kom shop lekker teen afslag pryse en maak jou huisie mooi of kry sommer goedkoop geskenkies en bere dit in die gang Kas vir as jy vir iemand ietsie Klein Wil gee vir Verjaarsdag of sommer net ietsie Wil gee xx
Groete Heidi

31/12/2025

Aan Al my gewardeerde kliente Wil ek net se happy new year en alles voorspoed vir 2026...
Mense weet nie wat wag vir ons in 2026 nie maar ons hoop glo en vertrou alles werk uit ten goede waar ook Al jy jou be vind...
Groete Heidi

Address

Hart & Bosch Village
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27832602754

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cozy Corner Gift Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cozy Corner Gift Shop:

Share

Category