Bokkit Creations

Bokkit Creations We're a mother/daughter team of a faith-driven creative business. Using different ideas and techniques, we create unique pieces that reflect creativity.

Our growing collection includes a wide range of items for both special occasions and everyday moments.

🀎 Kalender en Weerkaart 🀎Maak elke oggend se kalender- en weerbespreking lekker interaktief! πŸŒ€οΈπŸ“…Perfek vir:✨ Klaskamers✨...
03/07/2026

🀎 Kalender en Weerkaart 🀎

Maak elke oggend se kalender- en weerbespreking lekker interaktief! πŸŒ€οΈπŸ“…

Perfek vir:
✨ Klaskamers
✨ Tuisonderrig
✨ Kleuterskole

'n Pragtige houtontwerp wat kinders help om dae, datums, maande, seisoene, weer en temperatuur te leer.

Kontak ons gerus as jy belangstel om een te bestel ✨

Satyn Scrunchies Nou Beskikbaar! ✨Sagte satyn, pragtige kleure en 'n motiverende houtkaartjie maak elke scrunchie ekstra...
30/06/2026

Satyn Scrunchies Nou Beskikbaar! ✨

Sagte satyn, pragtige kleure en 'n motiverende houtkaartjie maak elke scrunchie ekstra spesiaal. 🀍

🌸 Kies jou gunsteling kleur en bestel vandag!

Maak elke lekkerte ekstra spesiaal met ons persoonlike verpakking! πŸŽ‰Perfek vir partytjies, troues, babatee’s en verjaard...
23/06/2026

Maak elke lekkerte ekstra spesiaal met ons persoonlike verpakking! πŸŽ‰

Perfek vir partytjies, troues, babatee’s en verjaardae – ons maak sjokolade, chips, lekkers, seep en nog baie meer mooi toe met jou eie naam, kleure en tema.

🍫 Ons verpak onder andere:
5 Star, Bar One, Kit Kat, Rolo, Lays, Simba, Pringles, sapbokse, lekkers, seep en meer.

Pryse wissel volgens item en hoeveelheid.
WhatsApp ons vir bestellings en pryse: 071 360 1129 / 071 452 2850

Maak elke bederf ’n herinnering! πŸ’•

🌦️ WEERKAARTMaak leer pret met ons interaktiewe Weerkaart! Kinders kan daagliks die dag, datum, maand, seisoen, weer en ...
23/06/2026

🌦️ WEERKAART

Maak leer pret met ons interaktiewe Weerkaart! Kinders kan daagliks die dag, datum, maand, seisoen, weer en temperatuur opdateer terwyl hulle belangrike vaardighede ontwikkel.

✨ Perfek vir klaskamers, tuisskole en speelkamers
✨ Beskikbaar in Afrikaans of Engels
✨ Interaktief, opvoedkundig en pret vir jong leerders

πŸ“ Grootte: 52 cm (H) x 37 cm (B)

🌈 Leer, ontdek en groei – elke dag! 🌈

Kontak ons gerus:
Mikkie 0714522850
Louanne 0713601129

Ons wil hoor van JOU! πŸ’™Watse produk sal jou Pa die meeste waardeer?Drop jou antwoord in die comments πŸ‘‡βœ¨
01/06/2026

Ons wil hoor van JOU! πŸ’™
Watse produk sal jou Pa die meeste waardeer?
Drop jou antwoord in die comments πŸ‘‡βœ¨

Volg ons op Instagram en sluit aan by ons waglys.Op 1 Julie sal ons ’n wenner aankondig wat deur middel van ’n spinning ...
01/06/2026

Volg ons op Instagram en sluit aan by ons waglys.

Op 1 Julie sal ons ’n wenner aankondig wat deur middel van ’n spinning wheel gekies word 🎑

Die gelukkige wenner ontvang ’n spesiale geskenk van Bokkit Creations 🎁

🍫🎁 Gepersonaliseerde Sjokolade Geskenkboksies vir Vaderdag 🎁🍫Maak Vaderdag ekstra soet met heerlike sjokolades in ’n pra...
01/06/2026

🍫🎁 Gepersonaliseerde Sjokolade Geskenkboksies vir Vaderdag 🎁🍫

Maak Vaderdag ekstra soet met heerlike sjokolades in ’n pragtige, gepersonaliseerde geskenkboks!

✨ Persoonlike sjokolade-omhulsels (wrapping)
✨ Verpak in mooi geskenkboksies
✨ Perfek vir die Pa wat ’n soettand het

πŸ’™ ’n Klein gebaar wat ’n groot glimlag sal bring!

πŸ“© Bestel vroegtydig !!!

πŸ«πŸŽπŸ’™

β˜•πŸ’™ Gepersonaliseerde Koppie & Coaster Stel vir Vaderdag πŸ’™β˜•Gee vir Pa ’n geskenk wat hy elke dag kan gebruik Γ©n geniet!✨ ...
01/06/2026

β˜•πŸ’™ Gepersonaliseerde Koppie & Coaster Stel vir Vaderdag πŸ’™β˜•

Gee vir Pa ’n geskenk wat hy elke dag kan gebruik Γ©n geniet!

✨ Gepersonaliseerde koppie
✨ Bypassende coaster
✨ Unieke ontwerp vir die beste Pa

Perfek vir sy oggendkoffie, tee of warm sjokolade. 🎁

πŸ“© Plaas jou bestelling vandag nog en maak hierdie Vaderdag ekstra spesiaal!

β˜•πŸ’™βœ¨

πŸ“Έ Gepersonaliseerde Fotoraam vir Vaderdag πŸ’™Vang jou mooiste herinneringe saam met Pa vas in ’n unieke, gepersonaliseerde...
01/06/2026

πŸ“Έ Gepersonaliseerde Fotoraam vir Vaderdag πŸ’™

Vang jou mooiste herinneringe saam met Pa vas in ’n unieke, gepersonaliseerde fotoraam. πŸ₯°

✨ Persoonlike naam of boodskap
✨ Die perfekte geskenk vir Vaderdag
✨ ’n Kosbare herinnering wat vir altyd bewaar kan word

🎁 Wys vir Pa hoeveel hy vir jou beteken met ’n geskenk uit die hart.

πŸ“© Bestel joune vandag nog!

πŸ’™πŸ“Έβœ¨

🎁 Gepersonaliseerde Vaderdag Geskenkboks 🎁Die perfekte boks vir daardie spesiale Vaderdaggeskenk! πŸ’™βœ¨ Ruimte vir ’n botte...
01/06/2026

🎁 Gepersonaliseerde Vaderdag Geskenkboks 🎁

Die perfekte boks vir daardie spesiale Vaderdaggeskenk! πŸ’™

✨ Ruimte vir ’n bottel, lekkers of ander verrassings
✨ Persoonlik gemaak met Pa se naam of ’n spesiale boodskap
✨ Mooi en uniek verpak

Maak hierdie Vaderdag onvergeetlik met ’n geskenkboks wat net vir hom gemaak is. 🍫πŸ₯ƒπŸŽ

πŸ“© Stuur gerus ’n boodskap om joune te bestel! πŸ’™

Address

Dana Bay
Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27713601129

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bokkit Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bokkit Creations:

Shortcuts

Share

Category