Skaapi Handgemaakte Produkte

Skaapi Handgemaakte Produkte S K A A P I streef daarna om handgemaakte, spesiale items aan klante te verskaf.

S K A A P I is n aanlyn winkel wat elkeen die geleentheid bied om n produk aan te skaf, of dit nou is vir n baba, kind, of sommer n bederf vir self!

Spoegdoeke🌼R60 elkKLEUR: GRYS🦏Spesiale aanbod 🎀 Koop ses of meer, R50 elkAanbod geldig tot einde Februarie, so bestel vi...
16/02/2022

Spoegdoeke🌼
R60 elk
KLEUR: GRYS🦏

Spesiale aanbod 🎀 Koop ses of meer, R50 elk
Aanbod geldig tot einde Februarie, so bestel vinnig...

Gemaak van 100% katoen aan die een kant en handoekstof aan die ander kant🤩

Grootte: 55 x 35 cm

Ideale toevoegging tot jou babatee geskenkie of om vir jouself te gebruik🐥

Trots Suid Afrikaans 🇿🇦
Lokaal handgemaak🧵

Vir bestellings WhatsApp 082 466 9382 ☎️
Koerier van R100 is uitgesluit by die prys 🚙
Betaling bevestig bestelling 💳

S K A A P I GROETE
🐑

B A B A • L E E R • B E D E R F I E🍼🐮BABA  PAKKETR280Sluit in:Baba velliesBorslappie Dummy clip🐮Alles gemaak van egte be...
06/01/2022

B A B A • L E E R • B E D E R F I E🍼

🐮BABA PAKKET
R280
Sluit in:
Baba vellies
Borslappie
Dummy clip

🐮Alles gemaak van egte beesleer

Vir bestellings kontak 082 466 9382 ☎️
R100 koerier is uitgesluit by die prys 🚙
TAG ń mamma en pappa 💙💜

S K A A P I GROETE
🐑🍼

2022👩‍🏫Vak sakkies/ Subject bags nou beskikbaar by Skaapi 🌼Gemaak van denim wat die sakkie lekker sterk maak*Vir slegs R...
03/01/2022

2022👩‍🏫

Vak sakkies/ Subject bags nou beskikbaar by Skaapi 🌼

Gemaak van denim wat die sakkie lekker sterk maak*
Vir slegs R65 per sakkie met die skoolvak se naam ook daarop gedruk.

Tag ń mamma en pappa wie se kind die sal kan gebruik🌟

W I N T E R ❄ R E E K S  B A B A  PAKKIESGroottes:0-3 maande - R180 per stelletjie3-6 maande - R180 per stelletjie6-12 m...
08/05/2021

W I N T E R ❄ R E E K S B A B A PAKKIES

Groottes:
0-3 maande - R180 per stelletjie
3-6 maande - R180 per stelletjie
6-12 maande - R190 per stelletjie
12-18 maande - R200 per stelletjie

Die winter is hier en dis tyd om jou klein lyfie lekker warm en gemaklik aan te trek☔

Die baba pakkies bestaan uit ń langbroek gemaak van 100% katoen en bypassende babygrow met drukwerk...

Daar is ook verskeie ander materiale om van te kies🤩

Vir bestellings WhatsApp 082 466 9382 ☎️
Koerier van R100 is uitgesluit by die prys 🚙

S K A A P I GROETE
☔💙❄

S P O E G D O E K E 🌻R60 elkKoop vier of meer, R50 elkGemaak van 100% katoen aan die een kant en handoekstof aan die and...
07/05/2021

S P O E G D O E K E 🌻
R60 elk
Koop vier of meer, R50 elk

Gemaak van 100% katoen aan die een kant en handoekstof aan die ander kant🤩

Grootte: 50 x 30 cm

Verskeie ander kleure lap ook om van te kies🎨

Trots Suid Afrikaans 🇿🇦
Lokaal handgemaak🧵

Vir bestellings WhatsApp 082 466 9382 ☎️
Koerier van R100 is uitgesluit by die prys 🚙

S K A A P I GROETE
💙💚🤍

Ons winter baba reeks sal binnekort bekendgestel word❄❄Hou die blad dop vir vele M O O I🤍🤍
26/04/2021

Ons winter baba reeks sal binnekort bekendgestel word❄❄

Hou die blad dop vir vele M O O I🤍🤍

B A B A • P A K K I E S 🧡🤍💙💚R150 elkDie mooiste, oorspronklikse baba pakkies vir jou lyfie🌻Die laaste paar voor ons die ...
13/04/2021

B A B A • P A K K I E S 🧡🤍💙💚
R150 elk

Die mooiste, oorspronklikse baba pakkies vir jou lyfie🌻

Die laaste paar voor ons die winters reeks bekendstel❄☔

Broekkies gemaak van 100% katoen 🐑
Handgemaak in Suid-Afrika🇿🇦

Vir bestellings WhatsApp 082 466 9382 ☎️
Koerier van R100 is uitgesluit by die prys 🚙






S K A A P I GROETE
💙💚🤍🧡

En daarom kan jy leef, omdat HY leef 🤍
04/04/2021

En daarom kan jy leef, omdat HY leef 🤍

Address

Middelburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skaapi Handgemaakte Produkte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skaapi Handgemaakte Produkte:

Share

Category