Ons Winkel Meyerton

Ons Winkel Meyerton Ons Winkel - the charity thrift shops of the trusted South African NPO Solidarity Helping Hand with outlets all over SA. Beskerm jouself.

The shops accept and resell any donation to fund various community upliftment projects and study aid for needy students Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met gestr

emdhede
• Ouer persone
Dít realiseer deur ’n verskeidenheid van projekte en programme wat in die onderskeie streke van stapel gestuur word. Ons waardes is in lyn met Facebook se gemeenskapswaardes Jy is welkom om jou opinie te lug, maar indien jy kru taal, rassistiese uitlatings of enige onvanpaste kommentaar lewer wat teen ons en Facebook se gemeenskapswaardes is, sal jy van die blad verban word. Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapswaardes is soos volg:
1) Privaatheid en persoonlike veiligheid: ons ag die privaatheid van ons verbruikers, veral van begunstigdes, hoog. Geen inligting van enige persoon wat hulp versoek, sal aan die publiek bekend gemaak word nie. Dit sluit die identiteit en besonderhede oor alle aansoeke/versoeke via digitale media in. Die veiligheid van ons verbruikers is van kardinale belang. Geen boeliegedrag, teistering, intimidering of pespos sal geduld word nie. Wees versigtig oor watter persoonlike inligting jy aanlyn deel. Gevolglik word geen hulpversoeke op kommentaar in plasings of via ʼn derdepartyboodskap op ons blad toegelaat nie.
2) Verantwoordelike en etiese optrede: daar mag onder geen omstandighede enige wanvoorstelling van enige instansie of persoon gemaak word nie. Alle kommentaar moet volgens die visie en missie van Helpende Hand wees.
3) Eer verskille en toon respek vir ander se menings: toon begrip vir ander se demografie, kultuur, geslag, ras, kleur, geloof, godsdiens, etnisiteit, seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, nasionale oorsprong, burgerskap, ongeskiktheid of huwelikstatus.
4) Kommentaar/inhoud oor die volgende onderwerpe is streng verbode:
- Haatspraak teenoor enige instansie of individu
- Negatiewe kommentaar teenoor ander werknemers of teenoor Helpende Hand
- Aanhitsing tot geweld
- Rassisme
- Seksisme
- Laster
- Kru taalgebruik
- Ander aanstootlike inhoud
- Pornografiese materiaal of kommentaar
- Strooipos of bemarking van jou produk of diens
5) Beskerm ons kinders: Geen foto’s van kinders mag deur derdepartye in Solidariteit Helpende Hand se kommentaarafdeling geplaas, of via ’n persoonlike boodskap aan ons versprei word nie. Solidariteit Helpende Hand vervul nié die volgende funksies nie:
Statutêre maatskaplike dienste:
Helpende Hand beskik nie oor die mandaat om enige vorm van statutêre maatskaplike diens te kan lewer nie, naamlik die beveiliging van kinders en enige ander optrede kragtens die Kinderwet (No. 38 van 2005). Die Afdeling Maatskaplikewerkdienste is egter bevoeg om raad en leiding oor die verskillende statutêre prosesse kragtens die bogenoemde wet te verskaf en persone na geregistreerde kinderbeskermingsorganisasies te verwys. Finansiële bystand:
Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie en kan dus nie finansiële bystand bied nie. Dit sluit onder andere die volgende uitgawes in:
 Verbands- of huuronkostes
 Elektrisiteitsrekeninge
 Herstelkostes aan wonings
 Trek- of reisonkostes
 Finansiële ondersteuning in terme van mediese aangeleenthede
 Begrafnisdienste
 Borgskappe
Behuising:
Helpende Hand beskik nie oor enige behuising nie. Die maatskaplike werker kan egter, waar moontlik, kontakbesonderhede van skuilings en ander hulpbronne voorsien, maar dit is die persoon se eie verantwoordelikheid om die betrokke hulpbronne te kontak.

19/06/2026

’n Kind teken vandag ’n trekker met groot drome in sy hart.

Maar vir baie jongmense bly daardie droom ongelukkig net ’n droom, omdat hulle nie die finansiële ondersteuning het om te kan studeer nie.

Daar is tans baie studente wat graag ‘n landbourigting wil studeer en die volgende generasie boere wil word, maar eenvoudig nie die geleentheid kry nie omdat finansies ’n groot uitdaging is.

Met die Hier Sal Ek Boer Studiefonds kan ons help om daardie droom ’n werklikheid te maak.

Jou bydrae kan die volgende generasie boere bemagtig. Stuur ’n e-pos na [email protected] of besoek ons webblad www.hiersalekboer.co.za

MEET THE TEAM 👥 At ONS WINKEL MEYERTON Thrift Store, we are more than just a shop – we are a team passionate about servi...
19/06/2026

MEET THE TEAM 👥 At ONS WINKEL MEYERTON Thrift Store, we are more than just a shop – we are a team passionate about serving our community, creating opportunities, and changing lives one day at a time.

Every donation received, every item sorted, and every customer served helps support the projects of Helpende Hand and makes a positive difference in the lives of others. �

📍 ONS WINKEL MEYERTON
29A Loch Street
Meyerton Central
❤️ Friendly Service
🤝 Community Focused
🛍️ Amazing Bargains Daily
🌟 Making a Difference Together

Come and meet the team behind the smiles, the service, and the mission!

TheTeam Solidariteit Helpende Hand Meyerton-tak Solidariteit Helpende Hand Vaaldriehoek-Streek Midvaal Community Radio Ons Winkel Meyerton Midvaal Local Municipality Riverstone Mall 90.6 FM STEREO Midvaal Community Meyerton Primary School Meyerton CPF Midvaal Mayor Peter Teixeira Laerskool Midvaal Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging Midvaal Small Businesses support fans

19/06/2026

ONS WINKEL MEYERTON 29A Loch Street MEYERTON central - Fathers day treat

Ons Winkel Meyerton Solidariteit Helpende Hand Meyerton-tak Solidariteit Helpende Hand Vaaldriehoek-Streek Midvaal Community Radio Midvaal Local Municipality Laerskool Midvaal Meyerton CPF Riverstone Mall 90.6 FM STEREO Meyerton Primary School Midvaal Community

Who is your team?  Ons Winkel Meyerton Solidariteit Helpende Hand Vaaldriehoek-Streek Solidariteit Helpende Hand Meyerto...
18/06/2026

Who is your team?

Ons Winkel Meyerton Solidariteit Helpende Hand Vaaldriehoek-Streek Solidariteit Helpende Hand Meyerton-tak Midvaal Community Radio Midvaal Local Municipality Laerskool Midvaal Riverstone Mall 90.6 FM STEREO Midvaal Mayor Peter Teixeira Midvaal Community Midvaal Small Businesses support Meyerton CPF fans

17/06/2026

Solidariteit Helpende Hand Vaaldriehoek-Streek Midvaal Community Radio

16/06/2026

Die toekoms lê in ons kinders se hande. Die verantwoordelikheid begin egter by ons – vandag.

Die antwoord lê in gemeenskapskrag!

Skenk vandag aan Ons Plekke en Sentrum: https://helpendehand.co.za/sentrums/

16/06/2026

Address

29 Loch Street
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Meyerton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Winkel Meyerton:

Share