11/06/2026
KENNISGEWING β JEUGDAG 16 JUNIE 2026
Ouma se Winkel Vredendal sal op Dinsdag, 16 Junie 2026, oop wees van 09:00 tot 13:00.
Kom loer gerus in vir meubels, blomrangskikkings, geskenke en nog vele meer. Ons sien daarna uit om julle te verwelkom.
πΌ Gelukkige Jeugdag aan al ons kliΓ«nte, vriende en families! πΌ
π Ouma se Winkel β Vredendal
Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om julle te verwelkom. ππΈ