The Funky Owl

The Funky Owl Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Funky Owl, Shopping & retail, 11 Goud Street, Lydenburg.

26/05/2016

Middag aan al julle dames, jammer ek was so verskriklik stil die afgelope tyd. Ma en pa was geyk in die hospitaal so dit het maar rof gegaan.
Ek hoop dit gaan nog goed met julle almal.

06/05/2016

Middag dames, ek hoop elkeen van julle het 'n heerlike naweek.

Nuwe serpe!!
06/05/2016

Nuwe serpe!!

15/04/2016

Hallo Dames, baie die vir julle almal se ondersteuning. Sonder julle almal sal The funky Owl nie 'n sukses kan wees nie.
Hou die blad dop vir nuwe goedjies oor die naweek. Bestellings kan geplaas word by 079 6946883.

12/04/2016

Midddag dames, baie baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop julle het almal 'n rutige aandjie.

Liefde
T

Splinter nuut by The Funky Owl!!!R25.00 per stelletjie
12/04/2016

Splinter nuut by The Funky Owl!!!
R25.00 per stelletjie

Oorbelletjies... Te cuteR25.00 per stelletjie
07/04/2016

Oorbelletjies... Te cute
R25.00 per stelletjie

01/04/2016
30/03/2016

Hi Dames, ek hoop julle is almal lekker uitgerus na die laaaannngggg naweek. Geseende week vir julle almal.
Baie dankie vir almal se ondersteuning. Om bestellings te plaas whats app (0796946883) of inbox my.
Liefde
Theresa

24/03/2016

More Dames, geseende paasnaweek vir julle almal. Ek hoop julle almal het 'n heerlike tyd saam familie en vriende. Ry versigtig indien julle op die paaie gaan.
Baie dankie vir almal se ondersteuning. Om bestellings te plaas whats app (0796946883) of inbox my.
Liefde
Theresa

23/03/2016
18/03/2016

Geseende naweek vir julle almal. Om bestellings te plaas inbox of whatsapp my by 079 694 6883.

Address

11 Goud Street
Lydenburg
1120

Telephone

+27796946883

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Funky Owl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share