Wildman Lephalale

Wildman Lephalale Wildman Hunting and Outdoor Ellisras is a company dedicated to hunters and adventurous individuals.

We are a store that focuses on the needs of a true hunter and we can supply you with every single thing that you will need. We have an advanced training program available if you wish to attend to hone your skills.

Van voëljag en kleiduifskiet tot die plaas en veld, daar is 'n haelgeweer vir elke doel. 🦆 Ontdek WILDMAN se reeks haelg...
12/06/2026

Van voëljag en kleiduifskiet tot die plaas en veld, daar is 'n haelgeweer vir elke doel. 🦆

Ontdek WILDMAN se reeks haelgewere, ammo en alles anders wat jy nodig het vir jou volgende skietdag of jagtog.

📍Besoek WILDMAN en laat die span jou help om die regte opsie te kies.

LIKE FATHER. LIKE SON.Some things have to be taught…How to cast. How to shoot.How to braai. How to work.How to be an hon...
11/06/2026

LIKE FATHER. LIKE SON.

Some things have to be taught…

How to cast. How to shoot.
How to braai. How to work.
How to be an honourable man.

The best lessons aren't found in books.
They're passed down.

This Father's Day, celebrate the men who taught us.

🔥 2026 NARFO Nag Skiet – Jy’s Uitgenooi! 🔥Kom geniet ’n aand van aksie, kameraadskap en praktiese opleiding by ons Nag S...
29/05/2026

🔥 2026 NARFO Nag Skiet – Jy’s Uitgenooi! 🔥

Kom geniet ’n aand van aksie, kameraadskap en praktiese opleiding by ons Nag Skiet op 12 Junie 2026 by Orion Skietbaan!

Of jy nou jou vaardighede wil opskerp, leer om beter in die donker te skiet, of net ’n lekker aand saam mede-skuts wil geniet — hierdie geleentheid is vir jou.

🎯 Bane en Skote:

* Pistool – 12 skote
* Haelgeweer – 6 skote
* Semi-auto – 12 skote
* Jakkals – 5 skote
* Handwapen staties – 10 skote

💡 Bring eie flits en ekstra magasyns.
🪑 Bring gerus jou drinkgoed en stoele vir lekker kuier ná die tyd.

💵 R120 per skut
🕠 Inskrywings vanaf 17:30

📞 Kontak:
Mielies – 082 307 2940
Piet – 082 561 7746

⚠️ Alle gewere moet geholster wees of in ’n sak wees.

Ons sien uit om saam met julle ’n veilige, uitdagende en lekker aand op die baan te hê!

WILDMANNOW OPENING IN THABAZIMBI. 28 May 2026Gear up with Wildman; your destination for hunting, shooting, camping and o...
19/05/2026

WILDMAN
NOW OPENING IN THABAZIMBI. 28 May 2026
Gear up with Wildman; your destination for hunting, shooting, camping and outdoor essentials. Built for those who live the outdoor lifestyle.

Dis Plaasfeestyd by WILDMAN!🚜👨‍🌾 Kyk hier na promos:🔗 https://bit.ly/4uIxlkTVan vroeë oggende en stofpaaie tot kampvure ...
13/05/2026

Dis Plaasfeestyd by WILDMAN!🚜👨‍🌾

Kyk hier na promos:
🔗 https://bit.ly/4uIxlkT

Van vroeë oggende en stofpaaie tot kampvure en jagnaweke, jy weet presies waarvoor hierdie tyd van die jaar gemaak is.

Kom kuier by jou naaste WILDMAN en kyk na ons uitgesoekte aanbiedinge vir die seisoen. 👊

To all the Moms…Thank you for the love, the patience, the strength, and the way you make everyone feel at home.We hope t...
10/05/2026

To all the Moms…

Thank you for the love, the patience, the strength, and the way you make everyone feel at home.

We hope today reminds you how appreciated you truly are.

Happy Mother’s Day 🩵🩷💜
— From all of us at WILDMAN

Address

Booysen Str 1
Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 07:45 - 17:00
Tuesday 07:45 - 17:00
Wednesday 07:45 - 17:00
Thursday 07:45 - 17:00
Friday 07:45 - 17:00
Saturday 07:45 - 13:00

Telephone

+27147631811

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wildman Lephalale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wildman Lephalale:

Share