Witfontein Winkel

Witfontein Winkel Witfontein Winkel en Dranlwinkel vir al jou daaglikse benodighede, lekkers, geskenkies EN drinkgoed

25/12/2023
25/12/2023
24/12/2023
07/08/2023
11/01/2021

Goeie more mensies
Vra onverskoning dat die groepie so stil was
Hou ons groepie dop en sien wat aan die kom is.
Hoop om julle gou gou te sien

Kom geniet die mark. Heerlike weer, lekker musiek en yskoue drinkgoed
07/11/2020

Kom geniet die mark. Heerlike weer, lekker musiek en yskoue drinkgoed

Weer speel so mooi saam vir more se mark. Lekker warm dag met yskoue drinkgoed. Lekker musiek en speletjies vir die kind...
06/11/2020

Weer speel so mooi saam vir more se mark. Lekker warm dag met yskoue drinkgoed. Lekker musiek en speletjies vir die kinders. Eetgoed galore! Pannekoek, vetkoek, Kerry en rys, worsie op 'n stokkie, biltong, koeksisters, samosas, terte, ystervarkies, spookasem, ingelegde vrugte, konfyte, beskuit, koekies, droeë vrugte, roomys. Kom koop kers bokse, kuns, hout curio, parfuum, strikkies, materiaal, klere, maskers. EN MOET NIE VERGEET OM JOU BLOEDRUK, CHOLESTEROL EN SUIKER GRATIS TE KOM TOETS BY DIE MEDICLINIC STALLETJIE NIE. Sien julle van 9uur af!!!!

Kom koop lekker parfuum vir jou geliefdes se kers geskenkies by Witfontein mark  op 7 Nov
24/10/2020

Kom koop lekker parfuum vir jou geliefdes se kers geskenkies by Witfontein mark op 7 Nov

Kom geniet die Witfontein Mark op 7 Nov. Lekker atmosfeer met musiek wat speel. Koue drinkgoed. Heerlike kos, biltong, t...
24/10/2020

Kom geniet die Witfontein Mark op 7 Nov. Lekker atmosfeer met musiek wat speel. Koue drinkgoed. Heerlike kos, biltong, tuisgebak, en vele meer. Mediclinic toets jou cholesterol, suiker en bloedruk gratis. Ons is ook 'n afset punt om die Boere in Vrystaat te help.

23/10/2020

Mariette (Nylstroom) is by die mark op 7 Nov.
Bring julle donasies, kom koop maskers, t-hemde en lootjies vir wonderlike pryse.

Soos almal bewus is van die Brande en skade in die Vrystaat die laaste paar dae, het ons goed ged**k om weer die "Boks vir n Boervrou" projek aan te pak... Maar die keer n bietjie anders.

Die Boere en hul gesinne, het nou ONS hulp nodig.

Merk die boksies as volg :
Boksie vir n Boervrou - Rooi
Boksie vir n Boer - Blou.
Boksie vir kinders - Geel.

Pak nie-bederfbare produkte/kruidenier,
Badprodukte ens.

Enige enige enige iets waaraan jy kan d**k wat die boere in nood kan help, hulle het ons hulp nodig!

Indien daar n kontant donasie geskenk word sal dit bydra vir die boere vir medisyne, voer ens vir die diere.

*ALLES WAT GESKENK WORD, WORD BOEKGEHOU*

Aflewering punte:

Mokopane - Corlet 0827109244.
Naboomspruit - Sulette- 072 404 2824.
Naboomspruit - Karen- 0823941507.
Nylstroom - Moriette 0798900232.
Warmbad - Leilani 0716721602.

Soos die boodskap versprei en mense uitryk sal daar nog aflewerings punte bekend gemaak word in ander dorpe.

Indien jy Meer betrokke wil raak by hierdie projek kontak: Lynette 082 823 3399 of Karen 0823941507

Benodig vir Diere: Breëspektrum-antibiotika en ander veemedisyne;
• Energielekke soos melassemeel en/of lekblokke;
• Gras, oesreste, mielies en enige ruvoer.
• Enige weiding wat uitgespaar is en afgestaan kan word;
• Pale, draad en omheiningsmateriaal om beskadigde infrastruktuur te probeer herstel;
• Plastiekpyp vir watervoorsiening; en
• Brandstof en vervoer vir skenkings OF
• Fondse om die bostaande te voorsien.

Stuur jou naam, van, e-posadres en kontaknommer aan Lynette du Plessis by 082 823 3399 of per e-pos aan [email protected]. Dui ook aan hoe jy wil help, uit die volgende opsies:
o Fondse
o Vervoer
o Medisyne
o Voer
o Gereedskap
o Ander

*_Versprei gerus hierdie boodskap so wyd as moontlik_*

12/10/2020

Address

R33
Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27763873691

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witfontein Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share