Oppi Hoek Boutique

Oppi Hoek Boutique Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oppi Hoek Boutique, Shopping & retail, Lephalale.

"After the market" stock drop🤩🤩🤩...
25/02/2023

"After the market" stock drop🤩🤩🤩...

Baie opgewonde oor die bekendstelling van ons borsvoed vriendelike bra's vandag by Mediclinic se maternity dag.
25/02/2023

Baie opgewonde oor die bekendstelling van ons borsvoed vriendelike bra's vandag by Mediclinic se maternity dag.

Ons is baie opgewonde oor die nuwe toevoeging in ons winkeltjie. Hier is 'n voorsmakie van ons borsvoed vriendelike reek...
25/01/2023

Ons is baie opgewonde oor die nuwe toevoeging in ons winkeltjie. Hier is 'n voorsmakie van ons borsvoed vriendelike reeks wat 25 Februarie by Mediclinic se maternity dag bekend gestel word🤩. Pryse wissel tussen R130 - R290. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Nuwe oorbelletjies 🤩.Ons is oop vandag vanaf 10:00 tot 14:00.Latweet ons gerus as jy wil kom inloer.072 252 3459
14/01/2023

Nuwe oorbelletjies 🤩.
Ons is oop vandag vanaf 10:00 tot 14:00.
Latweet ons gerus as jy wil kom inloer.
072 252 3459

20/12/2022
Is jy nog opsoek na 'n Kersgeskenk?Latweet ons gerus as jy wil kom inloer🤩.Ons is ook oop gedurende loadshedding 👌👍.
17/12/2022

Is jy nog opsoek na 'n Kersgeskenk?
Latweet ons gerus as jy wil kom inloer🤩.

Ons is ook oop gedurende loadshedding 👌👍.

08/12/2022

Kom loer gerus in vandag tussen 10:00 en 17:00.🤩
Onthou ook dat die 10% afslag op ons swemies wat vandag eindig .

10% Afslag op ons swemies tot Donderdag 8 Desember 🤩🤩.Beperkte grootes beskikbaar, kontak ons gerus vir meer inligting👌👌
06/12/2022

10% Afslag op ons swemies tot Donderdag 8 Desember 🤩🤩.
Beperkte grootes beskikbaar, kontak ons gerus vir meer inligting👌👌

"After the market stock drop"🤩Kontant ons gerus vir meer inligting👌0722523459Ons is hierdie week Ma tot Do oop vanaf 10:...
05/12/2022

"After the market stock drop"🤩
Kontant ons gerus vir meer inligting👌
0722523459
Ons is hierdie week Ma tot Do oop vanaf 10:00 tot 17:00

03/12/2022

Ons wag vir julle by die Hervormde Kerk Ebenhaeser se Liggiefees vanaf 16:00

02/12/2022
Kom kyk ons liggies en pragtige nuwe voorraad vandag en môre by die Liggiefees vanaf 16:00.Ons het ook interessante nuwe...
02/12/2022

Kom kyk ons liggies en pragtige nuwe voorraad vandag en môre by die Liggiefees vanaf 16:00.

Ons het ook interessante nuwe items vanaf Jasmyn Katryn

Address

Lephalale

Telephone

+27722523459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi Hoek Boutique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share