Awesome Tackle and Bait

Awesome Tackle and Bait Tackle Shop

18/05/2026
Back in stock.
18/05/2026

Back in stock.

Bison Adventure drinkware now available in store.
07/05/2026

Bison Adventure drinkware now available in store.

23/04/2026

🎣🔥 AGTER DIE SKERMS BY AWESOME TACKLE & BAITS! 🔥🎣

Loutjie het ’n draai gaan maak by Ronnie Groenewald van Awesome Tackle & Baits in Velddrif – een van VASKAP se trotse borge! 🙌

In hierdie kort video gesels hulle oor die winkel, wat jy alles daar kan kry en hoekom dit ’n moet-stop is vir enige hengelaar in die omgewing 🎯🐟

Of jy nou ’n beginner of ’n pro is – hier kry jy alles wat jy nodig het vir jou volgende visvang avontuur! 💪

🙏 Groot dankie aan Ronnie en sy span vir julle ondersteuning van VASKAP!

📍 3 Voortrekker Rd, Laaiplek, Velddrif, 7365
📞 082 687 6049
🔗 https://www.facebook.com/p/Awesome-Tackle-and-Bait-100076196740427/

#

10/04/2026

🎣VASKAP by MisverstanddamLoutjie en Mias pak die lang pad aan na die Wes-Kaap om by Misverstanddam te gaan hengel. Met dit wat vir beide hengelaars ’n eerst...

23/01/2026

Address

3 Voortrekker Road, Velddrif
Laaiplek
7365

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27826876049

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Awesome Tackle and Bait posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Awesome Tackle and Bait:

Share

Category