Ram Kamp

Ram Kamp Jy's die Ram van jou eie Kamp. 🐏
Maak dit vir jouself lekker. πŸ”₯ 🍻

It's time πŸ‘ŠπŸ»βš½
13/06/2026

It's time πŸ‘ŠπŸ»βš½

28/05/2026

Elke keer...

27/05/2026

Can someone please help this guy? πŸ‰πŸ‰-

Hi Chaps. If anyone can help a friend please. He bought tickets for the Rugby test match in Johannesburg on 22nd of August SA vs NZ and has paid for accommodation and the hospitality suite. Problem is that it happens to be on the date set for his wedding which has been planned ages ago at a very exclusive venue. He wants to know whether anyone is interested in getting married? πŸ‘°β€β™‚οΈπŸ‘°β€β™‚οΈ

Lyk my dis n ding manne?
20/04/2026

Lyk my dis n ding manne?

So werk die dingetjies mos maar
20/04/2026

So werk die dingetjies mos maar

Vandag, 6 April, staan ons stil by ’n dag wat diep spore in Suid-Afrika se geskiedenis gelos het.In 1652 het Jan van Rie...
06/04/2026

Vandag, 6 April, staan ons stil by ’n dag wat diep spore in Suid-Afrika se geskiedenis gelos het.

In 1652 het Jan van Riebeeck hier aan die Kaap geland en ’n verversingspos vir die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie gevestig. Wat begin het as ’n eenvoudige stop vir skepe, het uiteindelik gegroei tot ’n land vol stories, kultuur, en mense van alle agtergronde.

By Ram Kamp eer ons nie net die geskiedenis nie - ons eer die gees van vasbyt, pionierskap en trots om iets van jou eie te bou, reg hier in Afrika.

Dis ’n dag om te onthou waar ons vandaan kom, en om met trots te kyk na waarheen ons oppad is.

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Trots Afrikaans. Trots Suid-Afrikaans. Trots Ram Kamp.

Al wat ek se is.... Ons is reg boys !
03/03/2026

Al wat ek se is.... Ons is reg boys !

2026 Het sommer vroeg begin met moeilike keuses.
28/01/2026

2026 Het sommer vroeg begin met moeilike keuses.

Wanneer skape leer praat gebeur sulke dinge. πŸ˜‚
10/01/2026

Wanneer skape leer praat gebeur sulke dinge. πŸ˜‚

Sjoe.'n Man verstaan hierdie prentjie, ne?πŸ˜…
08/01/2026

Sjoe.

'n Man verstaan hierdie prentjie, ne?πŸ˜…

Address

Kuils River

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27780125929

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ram Kamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ram Kamp:

Share