21/10/2021
Jy inspireer my elke dag
Ek weet dat ek weet Posted on October 19, 2021 by admin In die nag hou die pyn my wakker soos dit vreet aan my bene. JOB 30:17 NLV https://bible.com/bible/117/job.30.17.NLV Ek lê en wonder hoekom, hoekom kan die pyn nie einde kry nie. Net as d**k ek raak beter word die mat onder my uitgeruk en ek i...