12/08/2026
πΎ VIVO, REVARO IS OP PAD!
Op 4 en 5 September 2026 is REVARO by die Boere Bemarkingsdag in Vivo, Limpopo, gereed om ons krag, toerusting en oplossings vir die landboubedryf eerstehands te wys.
Kom ontmoet ons span, ervaar REVARO toerusting van naderby en gesels met ons oor masjinerie wat gebou is vir produktiwiteit, betroubaarheid en die harde werklikheid van Suid Afrikaanse boerdery.
π
4 tot 5 September 2026
π Plaas De Ruigte, Vivo, Limpopo
π 09:00 tot 18:00 daagliks
Of jy jou boerdery wil uitbrei, jou toerusting wil opgradeer of eenvoudig wil sien wat REVARO vir jou onderneming kan bied, maak seker jy kom maak by ons 'n draai.
πͺ Kom ervaar REVARO krag van nader. Ons sien jou in Vivo!