Grip on Lewe

Grip on Lewe 'n Afrikaanse selfhelp boek oor die geestelike herstel vir slagoffers van seksuele molestering.

Celebrating my 3rd year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. ๐Ÿ™๐Ÿค—๐ŸŽ‰
18/02/2026

Celebrating my 3rd year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. ๐Ÿ™๐Ÿค—๐ŸŽ‰

07/12/2025

My boek Grip on Lewe is steeds beskikbaar. Vandat hy uitgegee is, het Abba Vader my hele lewe handomkeer verander.

Abba het my gelei om n versorgings huis vir Alzheimer pasiente oop te maak. Hier kan ek met Sy liefde mense op n daaglikse basis bereik, en is dan ook meer beskikbaar om deur die dag berading te kan doen vir slagoffers van seksuele mollestering.

Ek is nog steeds beskikbaar om werkwinkels aan te bied, aangesien ek baie meer tyd tot my beskikking het.

Indien iemand my wil bereik skakel my by 0815699833 of epos [email protected]

Kyk ook uit vir my Facebook bladsy Blessed Karoo Alzheimer Sorg Krugersdorp.

Tyd raak nou min. Nog so bietjie tyd oor vir besprekings.  Sien uit om n dag van geloof, humor en liefde te deel met jul...
17/06/2025

Tyd raak nou min. Nog so bietjie tyd oor vir besprekings. Sien uit om n dag van geloof, humor en liefde te deel met julle. Amanda 0815699833 Krugersdorp

Daar gaan oulike stalletjie wees om geskenke by te koop.  Bespreek vandag jou kaartjies. Amanda 0815699833 Krugersdorp
13/06/2025

Daar gaan oulike stalletjie wees om geskenke by te koop. Bespreek vandag jou kaartjies. Amanda 0815699833 Krugersdorp

08/06/2025

Bespreek jou kaartjie vandag nog

31/03/2025

Grip on lewe gaan weer n werkswinkel aanbied. Hou die spasie dop vir verdere inligting.

Vind Hoop en Genesing met Grip op LeweSeksuele misbruik laat diepe wonde, maar genesing is moontlik. Grip op Lewe is โ€™n ...
20/02/2025

Vind Hoop en Genesing met Grip op Lewe

Seksuele misbruik laat diepe wonde, maar genesing is moontlik. Grip op Lewe is โ€™n kragtige boek wat wys hoe geestelike heling en vryheid nรก trauma moontlik is. Dit bied insig, bemoediging en praktiese riglyne om God se genade en genesing te ervaar.

As jy of iemand wat jy ken deur hierdie pyn geloop het, onthou: jy is nie alleen nie. Daar is hoop, daar is herstel, en daar is โ€™n toekoms vol nuwe moontlikhede.

Het jy al hierdie boek gelees? Deel gerus jou gedagtes en bemoedig ander op hul pad na genesing.

Ek het steeds n paar kopiee beskikbaar. Kontak my vir meer inligting 0815699833

16/01/2025

Address

Krugersdorp

Telephone

+27815699833

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grip on Lewe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Grip on Lewe:

Share

Category