CoffeeTrip

CoffeeTrip Coffee is more than a just a drink. Its a lifestyle a part of who we are. Our journey with coffee is accompanied with golden moments and great ideas.
(1)

10 sticks @ R7520 sticks @ R120
18/03/2026

10 sticks @ R75
20 sticks @ R120

*Instant Espresso*20 pakkies @ R12010 pakkies @ R75📲0825350285
06/03/2026

*Instant Espresso*
20 pakkies @ R120
10 pakkies @ R75

📲0825350285

☕ The Art of RoastingAgter elke perfekte koppie lê kundigheid, passie en ’n fyn oog vir detail.Ons proe, verfyn en keur ...
02/03/2026

☕ The Art of Roasting
Agter elke perfekte koppie lê kundigheid, passie en ’n fyn oog vir detail.
Ons proe, verfyn en keur elke bondel — sodat jy net uitsonderlike kwaliteit ervaar.
Coffee Trip Roastery
Waar koffie ’n kuns word.
📲0825350285
www.coffeetrip.co.za

09/02/2026

☕ Egte espresso sonder ’n masjien
❄️ Vriesgedroog vir maksimum geur
🔥 Net warm water nodig
📲 Bestel nou: 0825350285

Jy proe nie net koffie nie…Jy proe die reis van groen boontjie tot vars gerooster ☕📦 Vars gerooster | 🇿🇦 PlaaslikDM ons ...
19/01/2026

Jy proe nie net koffie nie…
Jy proe die reis van groen boontjie tot vars gerooster ☕
📦 Vars gerooster | 🇿🇦 Plaaslik
DM ons vir bestellings

Vir gehalte koffie, kontak ons!!📲0825350285🖥️www.coffeetrip.co.za
13/01/2026

Vir gehalte koffie, kontak ons!!
📲0825350285
🖥️www.coffeetrip.co.za

Mag die nuwe jaar nuwe deure oopmaak, vars idees bring en jou na groter hoogtes neem. Ons wens julle alles van die beste...
01/01/2026

Mag die nuwe jaar nuwe deure oopmaak, vars idees bring en jou na groter hoogtes neem. Ons wens julle alles van die beste toe vir n voorspoedige en n suksesvol jaar💥💥🥳

08/12/2025
🎁  *Hallo Desember!Hier kom die maand van gee, geniet en deel.Verras iemand (of jouself 😉) met vars geroosterde koffie e...
01/12/2025

🎁 *Hallo Desember!
Hier kom die maand van gee, geniet en deel.
Verras iemand (of jouself 😉) met vars geroosterde koffie en begin die feestyd reg.
Omdat elke dag ’n bietjie beter proe met ’n goeie koppie. ☕💛

WhatsApp 0825350285
www.coffeetrip.co.za

Kliënte se terugvoering van die koffie ☕☕🔥❣️Baie dankie aan elke kliënt se ondersteuning, of dit 'n groot bestelling is ...
05/11/2025

Kliënte se terugvoering van die koffie ☕☕🔥❣️
Baie dankie aan elke kliënt se ondersteuning, of dit 'n groot bestelling is of klein, elkeen word waardeer

Address

Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27825350285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CoffeeTrip posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CoffeeTrip:

Share