Lily's Poetry Kroonstad

Lily's Poetry Kroonstad Decor, Gift & Deli shop in Kroonstad at Panorama Plaza South way. Lily's Poetry is also a stockist of Hertex and Stuart Graham fabric.

🛍️Lily's Poetry, your all-in-one destination for beautiful home decor and exquisite event planning 🌺 Explore our range of in-house plants, Hertex Haus fabrics, sterling silver jewelry, and deli treats- while enjoying a cup of Bootleggers coffee

11/08/2026

Op soek na kryte wat jou kind se kreatiwiteit regtig aanmoedig? 🎨
Boya-kryte word gemaak van ’n unieke was-pastelmengsel wat glad oor die papier gly, sodat inkleur, skadu’s en vermenging maklik is vir klein handjies.
Die slim ontwerp is gemaklik om vas te hou en help kinders om beter beheer te ontwikkel — perfek vir groeiende kreatiwiteit en verbeelding. ✨
🏆 ’n Red Dot Award-wenner, geliefd deur kreatiewe kinders én ouers wat kwaliteit waardeer.

🌸 Geseënde Vrouedag aan elke besonderse vrou! Aan die vrou wat altyd vir almal sorg…Aan die een wat sterk is, selfs wann...
09/08/2026

🌸 Geseënde Vrouedag aan elke besonderse vrou!

Aan die vrou wat altyd vir almal sorg…
Aan die een wat sterk is, selfs wanneer niemand dit sien nie…

Aan die een wat droom, skep, liefhet, lag en soms net ’n bietjie asemhaal. ❤️

Vandag vier ons jou – jou uniekheid, jou moed, jou sagtheid en alles wat jou ’n vrou maak.

Mag jy vandag onthou hoe kosbaar jy is. 🌷
Mag jy tyd maak vir die dinge wat jou hart gelukkig maak, vir ’n koppie koffie, ’n mooi blom, ’n lekker geselskap en ’n bietjie bederf. ☕🌸

Gelukkige Vrouedag van ons almal by Lily’s Poetry!
Vier jouself – jy verdien dit. 💕✨ RUAH - Wees Gekoester

👀 .....👀...🩷☘️🩷☘️🩷 Ons vier... 💕
08/08/2026

👀 .....👀...🩷☘️🩷☘️🩷 Ons vier... 💕

La Porte Vase. Local is regtig lekker. Heerlike olyfolie nou op ons rakke, vars nuut uit Kroonstad se gemeenskap. 🌿🌿🌿 Gr...
06/08/2026

La Porte Vase. Local is regtig lekker. Heerlike olyfolie nou op ons rakke, vars nuut uit Kroonstad se gemeenskap. 🌿🌿🌿 Grietha Du Plessis

05/08/2026

VROUEMAAND BEDERF | -30% AFSLAG

Ons Vrouemaand-uitverkoping is hier. Vier die vrou wat jy is, omarm die vrou wat jy word. 🌷🩷 Dankie RUAH - Wees Gekoester vir die groot bederf. 🌿🌿

30% afslag op:

• Lyfolie
• Soutskrop
• Wasolie
• Aanrololie
• Hand & Nael

🗓️ 1–16 Augustus terwyl voorraad hou 😅

https://wa.me/c/27834880649  Katalogus vir aanlyn aankope. Whats app ons gerus na 0834880649 ons koerier 🚚🚚🚚
05/08/2026

https://wa.me/c/27834880649 Katalogus vir aanlyn aankope. Whats app ons gerus na 0834880649 ons koerier 🚚🚚🚚

Learn more about their products & services

Blou katte weer in voorraad @ R145 elk. Ons koerier kontak ons by 083 488 0649. 🩵🩵
03/08/2026

Blou katte weer in voorraad @ R145 elk. Ons koerier kontak ons by 083 488 0649. 🩵🩵

Picky Pads ..perfect gift for young and old.
03/08/2026

Picky Pads ..perfect gift for young and old.

Hierdie ciabatta, gevul met kaas... en nóg kaas! 🧀🤍Die perfekte, vinnige manier om enige ete in 'n ware wenner te verand...
02/08/2026

Hierdie ciabatta, gevul met kaas... en nóg kaas! 🧀🤍
Die perfekte, vinnige manier om enige ete in 'n ware wenner te verander! Heerlik saam met sop, 'n braai of sommer net so uit die oond.

Simone Groenewald Catering Service

Address

2 Blignautstreet Kroonstad
Kroonstad
9499

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27789791696

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lily's Poetry Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lily's Poetry Kroonstad:

Share

Category