Aitsa Opsoek na iets spesiaal vir iemand spesiaal - hier is jou antwoord! Spesiale handgemaakte hekelwerk.

Hallo daar!Ek het nege bokkies beskikbaar. Klaar gemaak en op soek na huise waar rugby koning kraai.Hulle is 24 cm lank ...
18/05/2026

Hallo daar!
Ek het nege bokkies beskikbaar. Klaar gemaak en op soek na huise waar rugby koning kraai.
Hulle is 24 cm lank en kos R180 een.
Bel of whatsapp my op 0647379388.

Hallo almal! Ek stal hierdie week by die Oesfeesmark by Nampo uit! Wat β€˜n voorreg is dit nie. Dit begin Dinsdag! πŸ’ƒπŸΌπŸ’ƒπŸΌπŸ’ƒπŸΌH...
10/05/2026

Hallo almal! Ek stal hierdie week by die Oesfeesmark by Nampo uit! Wat β€˜n voorreg is dit nie. Dit begin Dinsdag! πŸ’ƒπŸΌπŸ’ƒπŸΌπŸ’ƒπŸΌ
Hierdie foto’s wys die deurmekaar spul voor dit uiteindelik netjies in bokse gesit en aangery is.
En daar vergeet ek wraggies om β€˜n foto van die stalletjie te neem! πŸ™ˆπŸ™ˆπŸ™ˆ
Ondersteun my asseblief! Diesel is duur!!
HΓͺ β€˜n fantastiese week!

09/12/2025
Hallo daar! Kersfees is om die draai. Hierdie speelgoed is almal gereed om dadelik gekoerier te word.Stuur gerus 'n what...
09/12/2025

Hallo daar! Kersfees is om die draai. Hierdie speelgoed is almal gereed om dadelik gekoerier te word.
Stuur gerus 'n whatsapp na 0647379388 vir meer inligting of om te bestel.
Aitsa-groete!

Hallo daar! Kersfees is om die draai. Is jy dalk nog op soek na iets spesiaal vir iemand spesiaal? Loer gerus na hierdie...
03/12/2025

Hallo daar! Kersfees is om die draai. Is jy dalk nog op soek na iets spesiaal vir iemand spesiaal? Loer gerus na hierdie unieke geskenke.
Stuur net 'n whatsapp na 0647379388 vir meer inligting.
Pryse is onder aan die foto's.

Krap jy nog kop oor 'n spesiale geskenk? Loer gerus hier vir iets uniek. Hierdie speelgoed is tans beskikbaar.Pryse is o...
28/11/2025

Krap jy nog kop oor 'n spesiale geskenk? Loer gerus hier vir iets uniek.
Hierdie speelgoed is tans beskikbaar.
Pryse is onderaan foto's.
Kontak my gerus by 0647379388.

Hallo daar! Bestel jou unieke, handgemaakte 'Elf on the Shelf' vir slegs R130! Hy is sowat 45 cm lank en beloof om vir h...
15/10/2025

Hallo daar! Bestel jou unieke, handgemaakte 'Elf on the Shelf' vir slegs R130!
Hy is sowat 45 cm lank en beloof om vir heelwat pret in die huis te sorg.
Stuur net 'n whatsapp na 064 737 9388. Bestellings sluit op 20 November 2025.

Hallo daar! Bestel vandag nog jou Springbok! Hy is ongeveer 20 cm lank, sittende, en kos R180.. Whatsapp jou bestelling ...
18/06/2025

Hallo daar! Bestel vandag nog jou Springbok! Hy is ongeveer 20 cm lank, sittende, en kos R180.. Whatsapp jou bestelling na 064 737 9388.

Address

10 Van Reenen Street
Kroonstad

Telephone

+27647379388

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aitsa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share