Kiddiebooks

Kiddiebooks This is a book shop selling children's books online and at schools.

11/04/2026

Tippie se volledige program wat ontwerp is volgens spesifikasies van die Departement van Basiese Onderwys om geletterdheid te ondersteun en te ontwikkel.

25/03/2026
25/03/2026
24/03/2026

As ek ooit eendag 'n oupa is, gaan ek dit geniet om allervreeslik vir my kleinkinders te jok. :-)

20/03/2026

Aandag alle liewe, lawwe lesertjies! πŸ€“πŸ“š

Skryf in vir ons kompetisie en wen Fanie Viljoen se splinternuwe boek, Die beste sussie vir β€˜n baba-draak, en β€˜n oulike draak-bedlampie om skelmpies te lees in die aand! πŸ‘€

Hoe gemaak?
- Maak seker jy volg LAPA Kinder- en Jeugboeke en Fanie Viljoen
- Tag twee leesmaatjies in die kommentaar
- Deel die plasing op jou β€œstory”

πŸ”₯πŸ¦β€πŸ”₯ Dit is tyd om op β€˜n leesavontuur te gaan!

18/03/2026
09/03/2026
08/03/2026
08/03/2026

As ek al ooit vier mooier woorde oor my skryfwerk gelees het, kan ek dit nie onthou nie: 𝐇𝐲 𝐦𝐚𝐚𝐀 π₯𝐞𝐞𝐬 π₯𝐞𝐀𝐀𝐞𝐫. Dankie, LitNet en Magdel Vorster, dit is al wat ek ooit wou probeer doen en wil aanhou doen. Die skakel na die volledige resensie is in die kommentaar onderaan. Pan Macmillan South Africa Kids

08/03/2026

Sy wil net doodgewoon wees. Maar die Kaap het ander planne.

In die vierde boek van die gewilde Mevrou Smit-reeks is bendes weer op haar spoor. Sy en Tomas is pas getroud, maar rus en vrede is nie vir lank beskore nie. Iemand uit haar verlede klop weer aan. En hierdie keer is die prys hoog.

Wanneer ’n ooreenkoms tussen mevrou Smit en die polisie op die tafel beland, raak dinge vinnig gevaarlik. Sy sal self moet ingryp as sy haar doodgewone lewe wil behou.

🌺 Is jy reg vir nog ’n rondte? Lees saam: https://loom.ly/4RTrWYE

08/03/2026

Address

Kroonstad
9499

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kiddiebooks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kiddiebooks:

Share

Category