Suzi Se Hekel Hoekie

Suzi Se Hekel Hoekie As daar enige iets is wat jy graag gehekel wil hê kontak my gerus Suzette by 0844687755

n Bestelling klaar vir n ouma Paasnaweek intresant te maak vir haar kleinkind.
11/04/2025

n Bestelling klaar vir n ouma Paasnaweek intresant te maak vir haar kleinkind.

Plekmatjies. My laaste werk vir 2024.
10/01/2025

Plekmatjies. My laaste werk vir 2024.

Van my laaste werk vir 2024
10/01/2025

Van my laaste werk vir 2024

Kombers vir my dogter gemaak.
17/12/2024

Kombers vir my dogter gemaak.

Nog n bestelling klaar. Bekers vir n 1 jarige verjaarsdag om sweeties en goed in te sit.
15/09/2024

Nog n bestelling klaar. Bekers vir n 1 jarige verjaarsdag om sweeties en goed in te sit.

18/05/2024

Welkom aan die nuwe lede op my groepie.

12 plekmattjies gemaak en vir kliënt gestuur.
06/12/2023

12 plekmattjies gemaak en vir kliënt gestuur.

06/12/2023

Welkom aan die nuwe persone op my groepie. Jy kan my vir hulp en raad vra. Al op die blad maak ek sel.

Welkom aan al die dames wat my blad volg.
31/08/2023

Welkom aan al die dames wat my blad volg.

Het so 2 weke terug die 40 teddies afgegee vir liefdadigheid.
08/05/2023

Het so 2 weke terug die 40 teddies afgegee vir liefdadigheid.

Teddies vir liefdadigheid gemaak
24/11/2022

Teddies vir liefdadigheid gemaak

Het klaar gemaakte sirkels en blokkies gekry, moes dit vas hekel en rand om hekel.
21/10/2022

Het klaar gemaakte sirkels en blokkies gekry, moes dit vas hekel en rand om hekel.

Address

Kriel
Kriel
2271

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

0844687755

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suzi Se Hekel Hoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share