Plan B Klerksdorp

Plan B Klerksdorp Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Plan B Klerksdorp, Party Supply & Rental Shop, 62 Lautz Avenue, Klerksdorp.

๐Ÿšง Onder konstruksie by Plan B! ๐ŸšงOns katalogus se skakel is tydelik gesluit terwyl ons nuwe produkte en idees byvoeg om j...
10/04/2026

๐Ÿšง Onder konstruksie by Plan B! ๐Ÿšง
Ons katalogus se skakel is tydelik gesluit terwyl ons nuwe produkte en idees byvoeg om julle ervaring nog beter te maak.
Dankie vir julle geduld โ€” ons kan nie wag om dit met julle te deel nie!

Gister se ๐“๐™š๐”ฏ๐šž๐Ÿ„ถ๐Ÿ…‘๐‘™๐ขโ“š ๐““๐’Š๐Ÿ…๐Ÿ…ข๐’…๐Ÿ„ฐ๐  na Desember 2025...Ons heel eerste verjaarsdagpartytjie in die venue!  Pienk, kat pret.  ๐Ÿฑ๐ŸฅณB...
25/03/2026

Gister se ๐“๐™š๐”ฏ๐šž๐Ÿ„ถ๐Ÿ…‘๐‘™๐ขโ“š ๐““๐’Š๐Ÿ…๐Ÿ…ข๐’…๐Ÿ„ฐ๐  na Desember 2025...
Ons heel eerste verjaarsdagpartytjie in die venue! Pienk, kat pret. ๐Ÿฑ๐Ÿฅณ

Bespreek vandag nog jou plek by die venue. Oop Saterdae raak min!

21/03/2026

About this morning... ๐Ÿฆ• ๐Ÿฆ–

Springkasteel en softplay verskaf vir die partytjie.
19/03/2026

Springkasteel en softplay verskaf vir die partytjie.

17/03/2026

Dankie vir almal wat volg, die wat saam droom, die wat ondersteun, die wat nuuskierig is en die wat al soos familie voel. Ek weet sommer ek gaan nog baie ballonne opblaas, kids laat glimlag en mammas se Pinterest borde laat lewe kry. ;)

๐Ÿ…Ÿ๐Ÿ…๐Ÿ…ก๐Ÿ…ฃ๐Ÿ…จ๐Ÿ…ฃ๐Ÿ…™๐Ÿ…˜๐Ÿ…”-๐Ÿ…›๐Ÿ…˜๐Ÿ…”๐Ÿ…•๐Ÿ…“๐Ÿ…”
๐Ÿ…‘๐Ÿ…ก๐Ÿ…”๐Ÿ…๐Ÿ…“๐Ÿ…

๐“๐™š๐”ฏ๐šž๐Ÿ„ถ๐Ÿ…‘๐‘™๐ขโ“š ๐““๐’Š๐Ÿ…๐Ÿ…ข๐’…๐Ÿ„ฐ๐  na Februarie 2025...Die dag wat die mooiste springkasteel by ons arriveer het. Hy was al opgetof in ve...
17/03/2026

๐“๐™š๐”ฏ๐šž๐Ÿ„ถ๐Ÿ…‘๐‘™๐ขโ“š ๐““๐’Š๐Ÿ…๐Ÿ…ข๐’…๐Ÿ„ฐ๐  na Februarie 2025...
Die dag wat die mooiste springkasteel by ons arriveer het. Hy was al opgetof in verskeie kleure ballonne en was al die oorsaak van baie kinderlaggies. Op nog vele pret, Wilde Woeste Ballon Kasteel!! ๐Ÿฐ ๐ŸŽˆ

15/03/2026
Let's have a PAW-ty...Ons candy cart en backdrop rak het partytjie gaan hou. Ballonne is ook deur ons gedoen.
14/03/2026

Let's have a PAW-ty...

Ons candy cart en backdrop rak het partytjie gaan hou. Ballonne is ook deur ons gedoen.

F๐ži๐ญe V๐ซy๐a๐  @ ๐l๐šn BIs self catering 'n opsie?Beslis! Ons beskik oor 'n vol kombuis met yskas, mikrogolf en breekware -...
13/03/2026

F๐ži๐ญe V๐ซy๐a๐  @ ๐l๐šn B

Is self catering 'n opsie?

Beslis! Ons beskik oor 'n vol kombuis met yskas, mikrogolf en breekware - alles ingesluit by die venue huur. Daar is ook 'n ingeboude braaier indien jy sommer wil braai vir jou gaste.

Die beste deel van alles - opruiming en skoonmaak is ook ingesluit by die venue huur.

Al die pret met minder stres, boek sommer nou vir jou volgende partytjie.

๐Ÿ…Ÿ๐Ÿ…๐Ÿ…ก๐Ÿ…ฃ๐Ÿ…จ๐Ÿ…ฃ๐Ÿ…™๐Ÿ…˜๐Ÿ…”-๐Ÿ…›๐Ÿ…˜๐Ÿ…”๐Ÿ…•๐Ÿ…“๐Ÿ…”
๐Ÿ…‘๐Ÿ…ก๐Ÿ…”๐Ÿ…๐Ÿ…“๐Ÿ…

Hoรซrskool Wesvalia se interne redenaars dekor.
10/03/2026

Hoรซrskool Wesvalia se interne redenaars dekor.

๐“๐™š๐”ฏ๐šž๐Ÿ„ถ๐Ÿ…‘๐‘™๐ขโ“š ๐““๐’Š๐Ÿ…๐Ÿ…ข๐’…๐Ÿ„ฐ๐  na September 2025...Stap vir stap...hier het Plan B begin groei.
10/03/2026

๐“๐™š๐”ฏ๐šž๐Ÿ„ถ๐Ÿ…‘๐‘™๐ขโ“š ๐““๐’Š๐Ÿ…๐Ÿ…ข๐’…๐Ÿ„ฐ๐  na September 2025...
Stap vir stap...hier het Plan B begin groei.

F๐ži๐ญe V๐ซy๐a๐  @ ๐l๐šn B๐—ฉ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ด๐˜๐—ฒ ๐—ฎ๐—ด๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฃ๐—น๐—ฎ๐—ป ๐—• ๐˜ƒ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ!Ons is twee gewone mense met groot drome. Nathan is โ€™...
06/03/2026

F๐ži๐ญe V๐ซy๐a๐  @ ๐l๐šn B

๐—ฉ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ด๐˜๐—ฒ ๐—ฎ๐—ด๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฃ๐—น๐—ฎ๐—ป ๐—• ๐˜ƒ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ!

Ons is twee gewone mense met groot drome. Nathan is โ€™n voltydse werktuigkundige en ek โ€™n onderwyseres. Tussen werk en die besige lewe as ouers van ons twee pragtige kinders (5 en 2 jaar oud), het โ€™n droom begin groeiโ€ฆ

En so het Plan B ontstaan โ€“ uit liefde vir kinders, vieringe en herinneringe.

๐Ÿ’› Van ons gesinโ€ฆ na joune.

๐Ÿ…Ÿ๐Ÿ…๐Ÿ…ก๐Ÿ…ฃ๐Ÿ…จ๐Ÿ…ฃ๐Ÿ…™๐Ÿ…˜๐Ÿ…”-๐Ÿ…›๐Ÿ…˜๐Ÿ…”๐Ÿ…•๐Ÿ…“๐Ÿ…”
๐Ÿ…‘๐Ÿ…ก๐Ÿ…”๐Ÿ…๐Ÿ…“๐Ÿ…

Address

62 Lautz Avenue
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 18:00
Sunday 07:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plan B Klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share