Ons Mark

Ons Mark Seisoenale kuier mark in Klerksdorp omgewing. Hier is uitstallers nie net vriende nie, maar een groot familie.

Ons streef om elke markdag vir besoekers uiters besonders te maak. Jy koop, eet, ontspan en luister na plaaslike vermaak

Ons Somermark is uitgestel tot 2025 weens onvoorsiene omstandighede.๐ŸŒฟ Volgende jaar gaan ons volstoom voort om vir jou '...
20/09/2024

Ons Somermark is uitgestel tot 2025 weens onvoorsiene omstandighede.๐ŸŒฟ Volgende jaar gaan ons volstoom voort om vir jou 'n ongelooflike markervaring te bied!

Dankie vir elkeen se ondersteuning by ons Wintermark, sien julle weer volgende jaar. ๐Ÿ˜‰

๐ŸŒŸ Dankie aan elkeen wat Ons Mark moontlik gemaak het! ๐ŸŒŸOns waardeer elke uitstaller en elke persoon wat Ons Mark bygewoo...
02/07/2024

๐ŸŒŸ Dankie aan elkeen wat Ons Mark moontlik gemaak het! ๐ŸŒŸ
Ons waardeer elke uitstaller en elke persoon wat Ons Mark bygewoon het.

Julle het hierdie geleentheid onvergeetlik gemaak! ๐Ÿ™Œโค๏ธ
Sien julle weer by Ons Somer Mark! 2-3 November 2024.

๐Ÿ“ Sunset Dreams
๐Ÿ“ธ Creative Conversion Marketing

30/06/2024
Wenner word 12:00 vandag by Ons Mark aangekondig. Maak seker om hier te wees! ๐Ÿคฉ๐Ÿ“Sunset Dreams, 25 Km buite KlerksdorpLaa...
30/06/2024

Wenner word 12:00 vandag by Ons Mark aangekondig. Maak seker om hier te wees! ๐Ÿคฉ
๐Ÿ“Sunset Dreams, 25 Km buite Klerksdorp

Laaste kans om in te skryf!

Sien julle mรดre 09:30-15:00 by Sunset Dreams vir Ons Mark! ๐Ÿคฉ
28/06/2024

Sien julle mรดre 09:30-15:00 by Sunset Dreams vir Ons Mark! ๐Ÿคฉ

Jakkalas  gaan by Ons Mark wees! Maak gerus 'n draai by hulle stalletjie vir lekker braaispeserye, asook tuisgebakte koe...
27/06/2024

Jakkalas gaan by Ons Mark wees! Maak gerus 'n draai by hulle stalletjie vir lekker braaispeserye, asook tuisgebakte koekies, brownies, shortbread en soveel meer.

๐Ÿ“ Sunset Dreams, 25 km buite Klerksdorp
๐Ÿ—“๏ธ 29 & 30 Junie 2024
Sunset Dreams

Kom geniet plaaslike vermaak deur die talentvolle Sarel Botha  by Ons Mark!Al is dit winter en dalk n bietjie koel buite...
27/06/2024

Kom geniet plaaslike vermaak deur die talentvolle Sarel Botha by Ons Mark!

Al is dit winter en dalk n bietjie koel buite, sal Sarel se energie en musiek jou warm gevoel gee.

Sien jou by Ons Mark se Wintermark!

๐Ÿ“Sunset Dreams, 25 km buite Klerksdorp
๐Ÿ—“๏ธ29 & 30 Junie 2024
Sunset Dreams

Daar is nog net 3 dae oor tot Ons Mark plaasvind! Ons kan nie wag om almal te sien nie. Kry jou mark skoene reg en kom g...
26/06/2024

Daar is nog net 3 dae oor tot Ons Mark plaasvind! Ons kan nie wag om almal te sien nie. Kry jou mark skoene reg en kom geniet 'n dag saam ons vol pret.

๐Ÿ“ Sunset Dreams, 25 km buite Klerksdorp
๐Ÿ—“๏ธ 29 & 30 Junie 2024
Sunset Dreams

25/06/2024

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Caren Faul Photography by Ons Mark sal wees! Caren het 'n passie vir die vaslegging van die mees kosbare oomblikke in 'n gesin se lewe. Sy bied 'n verskeidenheid dienste aan, insluitend swangerskaps- en pasgebore-foto's, mylpale en baba-modellering. Sy bied ook 'n verskeidenheid props aan vir fotosessies.

Kom maak n draai by Caren se stalletjie en vind meer uit oor alles wat sy bied

Caren Faul Bump To Baby Photography
Caren Faul Birth Photography
CK Canvas and Print Lab
Caren Faul Photography
Belly Buds 3D Molds
Final Touch Photography Props & Dress Rentals

๐Ÿ“Sunset Dreams, 25 km buite Klerksdorp
๐Ÿ—“๏ธ29 & 30 Junie 2024
Sunset Dreams

Address

Klerksdorp
2571

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Mark:

Share