Kameeldoring Veldmark

Kameeldoring Veldmark Kom geniet n gesinsoggend by Kameeldoring Veldmark. Ons verskeidenheid kosprodukte, bier- en wyntuin

27/10/2018
Ons volgende KAMEELDORING VELDMARK vind plaas op Saterdag 27 Oktober vanaf 9h00 tot om en by 13h00😎Dit is die maand Okto...
17/10/2018

Ons volgende KAMEELDORING VELDMARK vind plaas op Saterdag 27 Oktober vanaf 9h00 tot om en by 13h00😎

Dit is die maand Oktober...die mooiste, mooiste maand en daarvan gedy die markterrein na die wonderlike reën wat geval het💧🌧🐝🌺💦🌈☘️🌸

Kom geniet n gesinsoggend onder die kameeldoringbome.
Sit agter oor en luister na lekker musiek, terwyl die kiddies speel in ons speelarea ( onder Noenoe se toesig)🤩👀. Kom neem ook n perdrit of twee🐴🐴

Kos- en kunsstalletjies te kus en te keur☕️🍺🍰🍰🍦🍭🌭🍔

Hoop ons sien jul daar!
R10 ingang help met die onderhouding van die baan waarby ons markterrein baat😎

Groete Erika en Carin
0832652539

10/10/2018

Kameeldoring Veldmark is DRINGEND opsoek na iemand wat die drank/ koeldrank stalletjie kan beman vir 27 Okt en markte daarna

• Aankope moet vir ten minste 600 mense wees
• groot verskeidenheid koeldrank/ drank moet aangebied word
• voorraad moet koud gehou kan word met eie bron van krag
• bereid wees om hard te werk vooraf, tydens mark en daarna
• kapitaal genoeg vir aankope tot beskikking hê
• maandelikse uitneem van dranklisensie ( polisiekantoor en hof)

Kontak of WA asb vir Carin by 0832652539

Volgende mark is Saterdag 27 OktoberStalletjies: Carin 0832652539😅😎
22/09/2018

Volgende mark is Saterdag 27 Oktober
Stalletjies: Carin 0832652539
😅😎

KAMEELDORING VELDMARK - komende Saterdag!😵Moet dit nie mis nie!😇Skop die lente op n LEKKER noot af met plaaslike talent ...
24/08/2018

KAMEELDORING VELDMARK - komende Saterdag!😵
Moet dit nie mis nie!😇
Skop die lente op n LEKKER noot af met plaaslike talent wat dit nog LEKKERDER gaan maak😎

Besoek ons mark op 1 September en wees aktief ter ondersteuning van  NG-Oos gemeente...... skop die lente op n LEKKER no...
18/08/2018

Besoek ons mark op 1 September en wees aktief ter ondersteuning van NG-Oos gemeente...... skop die lente op n LEKKER noot af😎
Stalletjies: Carin 0832652539

14/08/2018

Op soek na mense wat stalletjies wil neem op 1 September by mark vir onder andere kerrie-en-rys asook " corndogs"/ hotdogs😅

Carin 0832652539

Kameeldoring Veldmark vind plaas op 1 September vanaf 10h00 tot 15h00 Bergfietsbaan Wilkoppies/ Doringkruin😎NG-Oos gemee...
05/08/2018

Kameeldoring Veldmark vind plaas op 1 September vanaf 10h00 tot 15h00 Bergfietsbaan Wilkoppies/ Doringkruin😎

NG-Oos gemeente bied saam met die mark n fietswedren en pretloop op die terrein aan🚴🏼‍♀️🏃🏻‍♂️😅

SAVE THE DATE en kom wees deel van die mark.😛
• Kos- en kunsstalletjies te kus en te keur van 🍰🍔
• Lekker musiek🎤🎸
• Speelarea met toesig🎪🎨
• Perderitte🐴

Stalletjies: Carin 0832652539

Hoop ons sien jul daar!

KAMEELDORING VELDMARK1 September 201810h00 - 15h00Navrae:Carin 0832652539
24/07/2018

KAMEELDORING VELDMARK
1 September 2018
10h00 - 15h00

Navrae:
Carin 0832652539

Address

Buffeldoorn Road
Klerksdorp
2570

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kameeldoring Veldmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share