13/06/2026
Perfectly Imperfect
❗️VOORBEELDE VAN VORIGE BESTELLINGS WAT ONS OPGEMAAK HET VOLGENS KLIËNT SE BEHOEFTE EN BEGROTING.
Ons maak geskenk bokse op volgens jou kleur, begroting en voorkeure vir enige geleentheid. (Indien U graag een van hierdie spesifieke bokse wou gehad het, neem kennis dat van die items dalk mag verskil afhangend van voorraad beskikbaar, maar wees gerus dat U wel als sal kan kry in jou boks)
Of dit nou vir 'n verjaarsdag, troue, babatee, kombuistee, onderwysergeskenk, Moedersdag, Vadersdag, dankie-sê geskenk of enige spesiale geleentheid is – ons help jou om die perfekte geskenk saam te stel.
✨ Persoonlik saamgestel
✨ Volgens jou begroting
✨ Kleure van jou keuse
✨ Unieke en betekenisvolle geskenke
📍 The Garden Bridge Lifestyle Centre, Klerksdorp
📞 072 393 6127 / 066 229 9417
Perfectly Imperfect – Geskenke met 'n persoonlike aanraking. 💝
Weeksdae 09:00 - 16:30
Saterdae 09:00 - 14:30
Sondae 09:00 - 12:30
🟢 Ons Koerier Landswyd
❗️No items will be kept out unless full payment was received.