20/06/2026
Moenie van pappa vergeet nie.
Onthou dis môre vadersdag.
En wat wil ‘n pa anders doen as om ‘n vuurtjie aan te steek en ‘n tjoppie te braai.
Dis waar die Buffelsfontein Baard-olie & Brandewyn se vonkproppe inkom. Nie net is hulle klein en maklik om saam te bring na ‘n braai nie maar elkeen brand 17 minute lank.
Hout of charcoal, dit maak nie saak nie, die vonkproppe maak van hulle ‘n proper vuurtjie, reg vir ‘n braai!
So kom bederf vir pa, jy weet hy verdien dit!