05/08/2026
💥Baie geluk aan klein Iwan Fuchs🤙 wat ons Julie 2026 se lucky draw foto kompetisie wenner is, met sy baie mooi Belman👌Iwan wen n R1000 voucher💰💲
Om deel te raak van die kompetisie, Whatsapp ons by 0798293716 of 0660306801 sodat ons jou op die groep kan plaas🤩. Dis gratis, geen kostes, geen onnodige boodskappe!!! Alle visse tel🤭
Onthou, daar is n algehele trekking begin Desember 2026 van 🤑R10000🪙💰💲 vir almal wat ingeskryf het in 2026, ongeag die size van die vis🐠. Moenie uitmis nie!!!!
Brian, ons wag vir Iwan!!!!