Theron Books

Theron Books Home operated quality-over-quantity online bookstore.

**VERKOOP**DJ Opperman se Nuwe Kleuterverseboek. R65https://theronbooks.com/books/nuwe-kleuterverseboek-d-j-opperman/By ...
12/08/2026

**VERKOOP**

DJ Opperman se Nuwe Kleuterverseboek.
R65
https://theronbooks.com/books/nuwe-kleuterverseboek-d-j-opperman/

By die oorspronklike keuse in Kleuterverseboek het ek in hierdie uitgawe die beste kleuterverse gevoeg wat die afgelope drie en twintig jaar by ons verskyn het. ‘n Aantal verse uit ons Eerste Afrikaanse Printjies Boeki ver Soet Kinders is ingesluit en verder veel ruimer gekies uit ons erfgoed, piekniekliedjies, dansriele, koggelspele, raaiselrympies en die heerlike abrakabaal van die opnoem.

Jeffrey Archer's complete Clifton Chronicles in hardcover. R490.https://theronbooks.com/books/the-clifton-chronicles-1-7...
11/08/2026

Jeffrey Archer's complete Clifton Chronicles in hardcover. R490.
https://theronbooks.com/books/the-clifton-chronicles-1-7/

A century unfolds. Two families. One extraordinary story.

Jeffrey Archer’s boldest undertaking, spanning 7 books, and bringing to life the key historical and political events of the 20th century over the course of one family’s story, with their triumphs and their tragedies.

Klankgrens – Maretha Maartens & Magda Slabbert (2022)R140 - soos nuuthttps://theronbooks.com/books/klankgrens-maretha-ma...
11/08/2026

Klankgrens – Maretha Maartens & Magda Slabbert (2022)
R140 - soos nuut
https://theronbooks.com/books/klankgrens-maretha-maartens/

Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek. Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.

Eugene de K**k: Sluipmoordenaar van die Staat - Anemari JansenR200https://theronbooks.com/books/eugene-de-kock-sluipmoor...
11/08/2026

Eugene de K**k: Sluipmoordenaar van die Staat - Anemari Jansen
R200
https://theronbooks.com/books/eugene-de-kock-sluipmoordenaar-anemari-jansen/

“Op ’n dag skraap ek my moed bymekaar: ‘Eugene, hoe voel dit om ’n ander mens dood te maak?’

Is daar enige menslikheid aan die man wat talle ’n monster noem en hoe het hy so geword? Anemari Jansen gaan soek na antwoorde in De K**k se streng grootwordjare, sy eerste blootstelling aan grutonele as jong polisieman aan die Oos-Rand en in die Grensoorlog waar hy as lid van Koevoet ’n jagter van mense geword het.

Jansen het eksklusiewe toegang tot De K**k se familie, asook oud-Koevoet- en Vlakplaaskollegas gehad. Sy skets ’n prentjie van ’n hoogs intelligente, dog komplekse mens wat van kindsbeen af ’n buitestaander was.

Address

PO Box 115
Kakamas
8870

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Theron Books posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Theron Books:

Shortcuts

Share

Category