Die winkel Jan Kempdorp

Die  winkel  Jan Kempdorp Ons bied bekostigbare goed aan – onderklere, skoene, toppies, rokke, serpe, broeke… ietsie vir elke dame! Voel mooi. Bederf jouself

Elke dame verdien net die beste, en ons sorg dat jy dit kry. 🛍️
Voel gemaklik. Voel jy!
💃
Betty b**b onderklere

12/06/2026

VOLLEDIGE BESTELLINGS ASSEBLIEF 🛍️
🌸 Dames, help ons om tyd te spaar en verwarring te voorkom deur 'n volledige bestelling te stuur.
Voorbeeld:
✔️ Produk
✔️ Kleur
✔️ Grootte
✔️ Hoeveelheid
❌ Nie net: "Ek soek 'n bra" nie.
✅ Byvoorbeeld: 1x Betty B♡♡B in Xl. PIENK
Dankie vir julle samewerking! 🌷
📱 WhatsApp: 076 460 7168
🏪 Die Winkel Jan Kempdorp

11/06/2026
11/06/2026
11/06/2026

Luister mooi
076 4607168

BETTY B♡♡B – Bekend vir uitstekende ondersteuning en gemak! ✨🖤 Swart💙 Ligblou / Poeierblou🌸 Pienk🩶 Grys🤍 VleeskleurKonta...
10/06/2026

BETTY B♡♡B – Bekend vir uitstekende ondersteuning en gemak! ✨
🖤 Swart
💙 Ligblou / Poeierblou
🌸 Pienk
🩶 Grys
🤍 Vleeskleur
Kontak 076 460 7168 om joune te bestel.

Address

Jan Kempdorp
8550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die winkel Jan Kempdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die winkel Jan Kempdorp:

Share