23/06/2026
Nuwe skatte op die rakke!!
Kom maak n draai by Ons Winkel Jan Kemp en kom kyk na ons wye verskeidenheid voorraad met sakpas pryse 🧥👢🖼️
Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA.
55 Grens Straat
Jan Kempdorp
8550
Be the first to know and let us send you an email when Ons Winkel Jan Kempdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.