Funky Llama

Funky Llama Funky Llama is amper soos 'n mini mall, ons bedryf 'n kwekery - hondesalon - copyshop - geskenkewinkel - troeteldierwinkel in een! Alle eer aan ons Vader!

Alles wat ons hier doen is met groot liefde en doen elke keer net ons bes om elkeen wat by ons aandoen elke keer met 'n warm gevoel te laat weg gaan. Ons maak graag wat jy wil hê, so laat ons weet! Ons diere is Sanna se passie en sy bring altyd interessante goedjies hier aan. Ons besigheid is gebou op genade en verskiklike groot en aanhoudende seëninge.

02/05/2017
Ysies nou beskikbaar:  roomys ysies chocolate strawberry en vanilla.  Vrugte ysies:  mango orange, cranberry en breakfas...
05/12/2016

Ysies nou beskikbaar: roomys ysies chocolate strawberry en vanilla. Vrugte ysies: mango orange, cranberry en breakfast punch!

Ysies beskikbaar by Funky Llama skakel ons gerus sap ysies, roomys ysies, powerade ysies, koeldrank ysies!
12/11/2016

Ysies beskikbaar by Funky Llama skakel ons gerus sap ysies, roomys ysies, powerade ysies, koeldrank ysies!

09/11/2016

Pragtige sterk groente plantjies beskikbaar by Funky Llama, beperkte voorraad (6 vir R30):

Greenpeppers
Tamaties
Eiervrug
Chillies
Beet

Address

Jacobsdal
8710

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 15:00

Telephone

+27792363615

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Funky Llama posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Funky Llama:

Share

Category